BULLETIN 3 April 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Ekonoom waarsku Trump se tariefverhogings sal wêreldhandel ontwrig# TLU SA sê Amerikaanse landbouverteenwoordigers beklemtoon die behoefte aan wederkerige handel# En wetenskaplikes ontwikkel ‘n pasaangeër so groot soos ‘n ryskorrel # ‘n Ekonoom aan die Noordwes Universiteit se Sakeskool, Raymond Parsons, sê die […]
BULLETIN 3 April 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A man is sentenced to eleven life terms for the rape of six minor boys in the Easten Cape# The death toll in the Marry Me killings rises to seven# And rugby: Siviwe Soyizwapi says the Blitzboks have a fresh focus heading […]
BULLETIN 3 April 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Man kry elf lewenslange vonnisse vir die verkragting van ses minderjarige seuns in die Oos-Kaap# Die dodetal in die Marry Me-moorde styg tot sewe# En ActionSA sê hy bly gekant teen die stygende belastinglas op Suid-Afrikaners # Die Oos-Kaapse Hooggeregshof in Gqeberha […]
BULLETIN 3 April 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Wetenskaplikes sê hulle het die wêreld se kleinste pasaangeëer ontwikkel. Dit is ‘n tydelike polsslag-reguleerder wat kleiner as ‘n ryskorrel is. Dit word ingespuit en deur lig beheer voor dit oplos. Terwyl dit nog jare is voor menslike toetse moontlik is, word die […]
BULLETIN 3 April 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Experts say the record low winter sea ice in the Arctic is signalling a major climate change crisis. The Arctic sea ice has reached a maximum extent of 14.33-million square kilometres, the lowest since records began 47-years ago. The National Snow and […]
BULLETIN 3 April 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Kenners sê die rekord-lae ysbedekking op die see in die Noordpoolgebied is ‘n teken van ʼn klimaatsveranderingkrisis. Arktiese see-ys beslaan tans 14,33-miljoen vierkante kilometer. Dit is die laagste sedert daar 47 jaar gelede met rekordhouding begin is. Julianne Stuva van die Nasionale Sneeu- en […]
BULLETIN 3 April Good afternoon, here is your Good News: # Scientists say they have developed the world’s tiniest pacemaker, a temporary heartbeat regulator smaller than a grain of rice that can be injected and controlled by light before dissolving. While still years away from being tested in humans, the wireless pacemaker was hailed as […]
BULLETIN 3 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The death toll in the Marry Me killings rises to seven# COSATU says the NPA is to blame for Timothy Omotoso’s acquittal# And Motorsport: Sergio Perez hopes to return to Formula One next season # The death toll in the Marry Me […]
BULLETIN 3 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die dodetal in die Marry Me-moorde styg tot sewe# COSATU hou die Nasionale Vervolgingsgesag aanspreeklik vir Omotoso se vryspraak# En Louis Liebenberg se borgtog-aansoek word uitgestel tot 2 Julie # Die dodetal in die moorde in die Marry Me-informele nedersetting in Soshanguve, Pretoria, […]
BULLETIN SPORTS NEWS 3 April 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with rugby: Springbok Sevens player Siviwe Soyizwapi says they are heading into the Singapore tournament this weekend with a clear mission to finish the regular season strong. The Blitzboks struggled in Hong Kong last weekend, […]