BULLETIN 6 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # John Steenhuisen beklemtoon die belangrikheid van eenheid in die nasionale regering# Die Justisiekomitee ondersteun die minister se oproep vir ‘n verslag oor die Timothy Omotoso-saak# En Rugby, die Bulle klop Bayonne in ‘n Uitdaagbeker-wedstryd # Die DA-leier John Steenhuisen het die party se verbintenis […]
BULLETIN 5 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ronald Lamola sê ’n Amerikaanse kongreslid versprei verkeerde inligting# Die Blitsbokke kan na ’n magiese oorwinning steeds die kroon opraap in Singapoer# En Ronin, ‘n Afrika reuse-buidelrot stel ‘n wêreldrekord op vir landmyne uitsnuif # Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald […]
BULLETIN 5 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Ronald Lamola condemns a U.S. congressman for spreading misinformation# The Blitzboks get a magic win, to stay in the hunt for Singapore glory# And, a giant African pouched rat called Ronin sets a new world record for sniffing out mines # International […]
BULLETIN 5 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Amerika stel die Afrikaner-wet voor vir Afrikaner-vlugtelinge uit Suid-Afrika# Eskom waarsku die kragnetwerk bly onder druk# En padwedlope, Khoarahlane Seutloali van Lesotho en Suid-Afrikaner Gerda Steyn wen die 2025 Twee Oseane-marathon # Die Amerikaanse kongreslid Troy Nehls het die Afrikaner-wet bekendgestel wat Prioriteit-2-vlugtelingstatus […]
BULLETIN 5 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # US pushes Afrikaner Act for South African Afrikaner refugees# Eskom warns power system remains constrained# And road running, Lesotho’s Khoarahlane Seutloali and South Africa’s Gerda Steyn claim victory in 2025 Two Oceans Marathon # US congressman Troy Nehls has introduced the Afrikaner […]
BULLETIN 5 April 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A legal council will apply for Busisiwe Mkhwebane to be struck off the roll of advocates# The worst week for US stocks since Covid as Trump’s tariffs kick in# And rugby, the Lions are knocked out of the Challenge Cup by a […]
BULLETIN 5 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Regspraktykraad gaan aansoek doen om Busisiwe Mkhwebane van die advokate-rol te skrap# Amerikaanse aandele beleef hul ergste week sedert Covid ná Trump-tariewe van krag word# En rugby, Edinburgh oorweldig die Leeus in die Uitdaagbeker # Die Regspraktykraad gaan aansoek doen dat die […]
BULLETIN 5 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Safer South Africa-stigting vra dringende optrede teen geslagsgeweld in skole# TV se Dr Oz word bevestig as leier van Medicare en Medicaid in Amerika# En sokker, De Bruyne verlaat Manchester City aan die einde van die seisoen # Die Safer South Africa-stigting […]
BULLETIN 5 April 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Safer South Africa Foundation calls for urgent action on school-based gender violence# TV’s Dr Oz has been confirmed to lead Medicare and Medicaid in the USA# And soccer, De Bruyne will leave Manchester City at the end of the season # […]
BULLETIN 5 April 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Sakeleiers versoek Ramaphosa en Steenhuisen om die ineenstorting van die regering van nasionale eenheid te voorkom# Suid-Korea se president word uit sy amp verwyder# En rugby, Snyman sê die Blitsbokke sal sterk terugkom in Singapoer # Sakeleiers het president Cyril Ramaphosa en die […]