BULLETIN 7 April 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa says there is no guarantee that the VAT hike will be scrapped# Rugby: The Blitzboks coach wants more consistency# And World Health Day focuses on the survival of women and babies Stay tuned to ………. Your next bulletin is […]
BULLETIN 6 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Kgosientsho Ramokgopa besoek China om Suid-Afrika se energiesekerheid te bevorder# Die burgemeester van Londen gaan meer magte kry om die naglewe te laat herleef# En Rugby: Die Blitsbokke is negende in die Singapoer Sewes # Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho […]
BULLETIN 6 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Ramokgopa visits China to enhance South Africa’s energy security# London’s mayor is to get more powers to revive the hospitality sector# And Rugby: The Blitzboks are ninth in the Singapore Sevens # Minister of Electricity and Energy, Kgosientsho Ramokgopa, is on […]
BULLETIN 6 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Ondersoek onthul gebrekkige strukturele ingenieurswese in die gebou wat in George ineenstort het# Rugby: ‘n Terugslag vir die Stormers ná Neethling Fouche se 4-wedstryd skorsing oor ‘n rooi kaart teen Ulster# En: Helen Zille maak geskiedenis as die eerste politikus wat in […]
BULLETIN 6 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # An investigation uncovers flawed structural engineering in the George building collapse# Rugby: A blow for the Stormers as Fouche gets a 4-game ban for a red card against Ulster# And: Helen Zille makes history as the first politician to be roasted in […]
BULLETIN 6 April 9 am Good morning I am…….. In this bulletin: # President Cyril Ramaphosa is to open the inaugural Police Summit# Young Farmers forge the future at the Farmer Indaba amid trade tensions# And Rugby: The Sharks has a new-look team for the Challenge Cup round of 16 # President Cyril Ramaphosa will […]
BULLETIN 6 April 9 vm Goeiemôre Ek is…….. In die bulletin: # President Cyril Ramaphosa gaan die eerste Polisieberaad open# Jong boere by die Boere-indaba beplan die toekoms te midde van handelspanning# En Rugby: Die Haaie het ‘n nuwe span vir die Uitdaagbeker se rondte van 16 # President Cyril Ramaphosa gaan hierdie week die […]
BULLETIN 6 April 8 am Good morning. In this bulletin: # John Steenhuisen emphasises the importance of unity in the national government# The Justice Committee supports the Justice minister’s call for a Timothy Omotoso’s case report# And Rugby, the Bulls down Bayonne in the Challenge Cup # DA leader John Steenhuisen has reaffirmed the party’s commitment […]
BULLETIN 6 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # John Steenhuisen beklemtoon die belangrikheid van eenheid in die nasionale regering# Die Justisiekomitee ondersteun die minister se oproep vir ‘n verslag oor die Timothy Omotoso-saak# En Rugby, die Bulle klop Bayonne in ‘n Uitdaagbeker-wedstryd # Die DA-leier John Steenhuisen het die party se verbintenis […]
BULLETIN 5 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ronald Lamola sê ’n Amerikaanse kongreslid versprei verkeerde inligting# Die Blitsbokke kan na ’n magiese oorwinning steeds die kroon opraap in Singapoer# En Ronin, ‘n Afrika reuse-buidelrot stel ‘n wêreldrekord op vir landmyne uitsnuif # Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald […]