BULLETIN 7 April 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Julius Malema labels the DA and FF Plus as enemies of progress# Busisiwe Mkhwebane says the Legal Practice Council is undermining her credibility# And an evacuation order is issued to residents next to the Vaal River Stay tuned to ………. Your […]
BULLETIN 7 April 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Macpherson says he won’t be deterred by death threats# Over 50 countries have contacted the White House to begin trade negotiations# And golf: England’s Mimi Rhodes wins the Joburg Ladies Open # Public Works and Infrastructure minister, Dean Macpherson, says despite […]
BULLETIN 7 April 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Macpherson sê hy is nie afgeskrik deur doodsdreigemente nie# Meer as 50 lande het die Withuis genader om oor tariewe te onderhandel# En gholf: Mimi Rhodes van Engeland wen die Johannesburgse Vroue Ope # Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean […]
BULLETIN 7 April 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Macpherson sê hy is nie afgeskrik deur doodsdreigemente nie# Meer as 50 lande het die Withuis genader om oor tariewe te onderhandel# En gholf: Mimi Rhodes van Engeland wen die Johannesburgse Vroue Ope Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 7 April 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Macpherson says he won’t be deterred by death threats # Over 50 countries have contacted the White House to begin trade negotiations# And golf: England’s Mimi Rhodes wins the Joburg Ladies Open Stay tuned to ………. Your next bulletin is […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 07 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die reeks regulasies oor vuurwapengebruik in die privaat sekerheidsbedryf wat deur die minister van Polisie, Senzo Mchunu voorgestel is, kom daarop neer dat die bedryf wat help om misdaad te bekamp ontwapen word. # En die Netwerk24-webblad: Berig die […]
The headlines of the leading newspapers on 07 April 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the series of regulations on the use of firearms in the private security industry proposed by the minister of Police, Senzo Mchunu, amounts to disarming the industry that helps combat crime. # And the Netwerk24 website: Reports the minister of […]
BULLETIN 7 April 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa says there is no guarantee that the VAT hike will be scrapped# Rugby: The Blitzboks coach wants more consistency# And World Health Day focuses on the survival of women and babies # ANC president Cyril Ramaphosa says business won’t dictate […]
BULLETIN 7 April 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê daar is geen waarborg dat die BTW-verhoging geskrap sal word nie# Rugby: Die Blitsbok-afrigter soek meer bestendigheid# En Wêreldgesondheidsdag fokus op die oorlewing van vroue en babas # Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die sakesektor sal nie die land se […]
BULLETIN 7 April 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê daar is geen waarborg dat die BTW-verhoging geskrap sal word nie# Rugby: Die Blitsbok-afrigter soek meer bestendigheid# En Wêreldgesondheidsdag fokus op die oorlewing van vroue en babas Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………