BULLETIN 7 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Polisie verduidelik DNS-verwarring in Cwecwe-verkragtingsondersoek# Die Nasionale Raad van Provinsies sal hibriede sittings oor nasionale sleutelkwessies hou# En Suid-Afrika se onder 17-seuns kwalifiseer vir die Wêreldbekertoernooi # Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het verduidelik daar is nie DNS-monsters geneem van ‘n derde […]
BULLETIN SPORTS NEWS 7 April 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # First up we have rugby: Springbok Sevens coach, Philip Snyman, has bemoaned his team’s lack of consistency this season. The Blitzboks outclassed Australia 26-7 to finish in ninth place in the Singapore Sevens, while Fiji was […]
BULLETIN SPORTNUUS 7 April 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met rugby: Die Springbok Sewes se afrigter, Philip Snyman, is bekommerd oor sy span se gebrek aan bestendigheid. Die Blitsbokke het Australië 26-7 geklop om negende te eindig in die Singapoerse sewestoernooi, terwyl Fidji die vierde keer […]
BULLETIN 7 April 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The ANC’s National Working Committee is to meet over the future of the government of national unity # National Assembly members are set for the constituency period engagement# And tennis: Carlos Alcaraz is happy with the way he is playing heading into […]
BULLETIN 7 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ANC se nasionale werkskomitee vergader oor die toekoms van die regering van nasionale eenheid# Die VF Plus sê dis onbillik om die indiensnemingskontrakte van Gautengse dokters te beëindig# En die Maselspoortdam in die Vrystaat bereik ‘n gevaarlike vlak # Die ANC se nasionale […]
BULLETIN 7 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The ANC’s National Working Committee will meet today over the government of national unity# Labour unions want to hold a nationwide protest against the Labour Relations Act# And ten Britons are accused of committing war crimes in Gaza # The ANC’s National […]
BULLETIN 7 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC se Nasionale Werkkomitee vergader vandag oor die regering van nasionale eenheid# Die SAKP sê ‘n nuwe regering kan sonder die DA gevorm word# En vakbonde wil landwyd betoog teen die Wet op Arbeidsverhoudinge # Die ANC se nasionale werkskomitee vergader vandag […]
BULLETIN 7 April 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die ANC se Nasionale Werkkomitee vergader vandag oor die regering van nasionale eenheid# Die SAKP sê ‘n nuwe regering kan sonder die DA gevorm word# Vakbonde wil landwyd betoog teen die Wet op Arbeidsverhoudinge# En 10 Britte word beskuldig van oorlogsmisdade in Gaza Bly […]
BULLETIN 7 April 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The ANC’s National Working Committee will meet today over the government of national unity# The SACP says a new government could be formed without the DA# Labour unions want to hold a nationwide protest against the Labour Relations Act# And 10 […]
BULLETIN 7 April 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The FF Plus says it won’t let other parties affect its decision-making# The EFF accuses the Public Works minister of making partisan appointments# And Emmanuel Macron is calling for strong action against Russia # The Freedom Front Plus says it is not […]