BULLETIN 8 April 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Warren Eva het geskiedenis gemaak deur die eerste Suid-Afrikaner te word om Annapurna in Nepal te bestyg, wat een van die gevaarlikste bergspitse in die wêreld is. Hy het die hoogte van agt-duisend-en-91-meter bereik en daarmee sy naam onder elite-bergklimmers verewig. Dit volg […]
BULLETIN 8 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Tshwane is unaware of an application for the planned Justice for Cwecwe protest# The US defends its tariffs on remote islands of penguins and seals# And rugby: Welsh and Lions flyhalf Dan Biggar will retire at the end of the season # […]
BULLETIN 8 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Tshwane onbewus van permit vir beplande Geregtigheid vir Cwecwe-betoging# Amerika stel tariewe in teen eilande waarop net pikkewyne en robbe voorkom # En rugby: Die Walliese losskakel Dan Biggar kondig sy uittrede aan # Die Stad Tshwane sê hy het nog nie ‘n aansoek […]
BULLETIN SPORTS NEWS 8 April 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with cricket: Cricket South Africa has awarded 18 national contracts and two hybrid contracts for the 2025/’26 season. Fast bowlers Kwena Maphaka and Lizaad Williams, and all-rounder Senuran Muthusamy have been awarded national contracts […]
BULLETIN SPORTNUUS 8 April 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met krieket: Krieket Suid-Afrika het 18 nasionale kontrakte en twee hibriede kontrakte vir die 2025/’26-seisoen toegeken. Die snelbouers Kwena Maphaka en Lizaad Williams en die veelsydige Senuran Muthusamy het die eerste keer nasionale kontrakte gekry. David Miller […]
BULLETIN 8 April 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # ActionSA won’t consider proposals around a reconstituted government of national unity until tax hikes are scrapped# Cape Town’s mayor is accused of abusing his power# And soccer: Southampton sacks its manager after relegation in a new record time # ActionSA says it […]
BULLETIN 8 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA gaan nie voorstelle oor die regering van nasionale eenheid oorweeg voor belastingverhogings geskrap is nie # Kaapstad se burgemeester word aangekla van magsmisbruik # En ‘n tweede kind sterf aan masels in Texas # ActionSA sê hy sal geen oorweging gee aan die regering […]
BULLETIN 8 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A political analyst says if the government of national unity survives it will be unsteady# Boys are urged to speak out against sexual abuse by teachers# And cricket: Gary Stead resigns as New Zealand’s white-ball coach # Political analyst Daniel Silke says […]
BULLETIN 8 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Politieke ontleder sê die regering van nasionale eenheid sal onbestendig wees as dit oorleef# Die Afrikanerbond is bekommerd oor SABC2 se verwydering van Afrikaanse nuus# En krieket: Gary Stead bedank as Nieu-Seeland se witbal-afrigter # Die politieke ontleder Daniel Silke sê as die regering […]
BULLETIN 8 April 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ‘n Politieke ontleder sê die regering van nasionale eenheid sal onbestendig wees as dit oorleef# Die Afrikanerbond is bekommerd oor SABC2 se verwydering van Afrikaanse nuus# Seuns word aangemoedig om standpunt in te neem teen seksuele misbruik deur onderwysers# En die Verenigde Nasies is […]