BULLETIN 8 April 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Instituut vir Rasseverhoudinge bespreek alternatiewe vir ‘n BTW-verhoging met die EFF en MK# Cosatu vra ‘n regverdige oorgang en gelykheid op die G20- indiensnemingsvergadering# En tennis: Die Charleston Ope gaan prysgeld volgende jaar verdubbel # Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê hy gaan […]
BULLETIN 8 April Good afternoon, here is your Good News: # Warren Eva has made history as the first South African to summit one of the most dangerous mountains in the world, Mount Annapurna in Nepal. He reached the summit at eight-thousand-and-91 metres, cementing his place among elite mountaineers. This achievement follows his historic climb […]
BULLETIN 8 April 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Scientists from South Africa and the United Kingdom have developed a synthesis framework to rapidly assess changes in insect biodiversity. The model integrates time series, spatial comparisons, experiments, and expert opinion to guide urgent conservation policies. Published in the Science, the study […]
BULLETIN 8 April 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Wetenskaplikes van Suid-Afrika en Brittanje het ‘n sintese-raamwerk ontwikkel om veranderinge in insek-bioverskeidenheid vinnig te evalueer. Die model integreer tydreekse, ruimtelike vergelykings, proefnemings en kundige menings wat leiding verskaf aan bewaringsbeleid. Die studie wat in Science gepubliseer is, belig die globale afname in die […]
BULLETIN 8 April 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Warren Eva het geskiedenis gemaak deur die eerste Suid-Afrikaner te word om Annapurna in Nepal te bestyg, wat een van die gevaarlikste bergspitse in die wêreld is. Hy het die hoogte van agt-duisend-en-91-meter bereik en daarmee sy naam onder elite-bergklimmers verewig. Dit volg […]
BULLETIN 8 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Tshwane is unaware of an application for the planned Justice for Cwecwe protest# The US defends its tariffs on remote islands of penguins and seals# And rugby: Welsh and Lions flyhalf Dan Biggar will retire at the end of the season # […]
BULLETIN 8 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Tshwane onbewus van permit vir beplande Geregtigheid vir Cwecwe-betoging# Amerika stel tariewe in teen eilande waarop net pikkewyne en robbe voorkom # En rugby: Die Walliese losskakel Dan Biggar kondig sy uittrede aan # Die Stad Tshwane sê hy het nog nie ‘n aansoek […]
BULLETIN SPORTS NEWS 8 April 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with cricket: Cricket South Africa has awarded 18 national contracts and two hybrid contracts for the 2025/’26 season. Fast bowlers Kwena Maphaka and Lizaad Williams, and all-rounder Senuran Muthusamy have been awarded national contracts […]
BULLETIN SPORTNUUS 8 April 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met krieket: Krieket Suid-Afrika het 18 nasionale kontrakte en twee hibriede kontrakte vir die 2025/’26-seisoen toegeken. Die snelbouers Kwena Maphaka en Lizaad Williams en die veelsydige Senuran Muthusamy het die eerste keer nasionale kontrakte gekry. David Miller […]
BULLETIN 8 April 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # ActionSA won’t consider proposals around a reconstituted government of national unity until tax hikes are scrapped# Cape Town’s mayor is accused of abusing his power# And soccer: Southampton sacks its manager after relegation in a new record time # ActionSA says it […]