BULLETIN 8 July 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Archbishop Thabo Makgoba calls for a six-week inquiry into the police leadership crisis# Huthi rebels launch attacks on ships in the Red Sea again# And tennis: Jasmine Paolini sacks her coach after losing in Wimbledon’s second round # The Anglican Archbishop of […]
BULLETIN 8 Julie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Aartsbiskop Makgoba versoek ‘n ses-weke-ondersoek na die leierskapskrisis in die polisie# Houthi-rebelle val weer vragskepe in die Rooi See aan# En tennis: Paolini dank haar afrigter af nadat sy in Wimbledon se tweede ronde verloor # Die Anglikaanse aartsbiskop van Kaapstad, Thabo Makgoba, […]
BULLETIN 8 July 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA leader warns the US tariffs could end AGOA and threatens thousands of jobs# BOSA calls for the appointment of a jobs-focused SA ambassador to Washington following the tariff bombshell# And rugby: The Bulls sign former Bok centre Jan Serfontein # […]
BULLETIN 8 Julie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA-leier waarsku dat Amerikaanse heffings die einde van AGOA kan beteken en duisende werksgeleenthede bedreig # BOSA bepleit die aanstelling van ‘n werksgerigte SA-ambassadeur in Washington ná die skokaankondiging oor invoertariewe# En rugby: Die gewese Springbok-senter Jan Serfontein verskuif na die Bulle # […]
BULLETIN 8 July 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Questions loom over Mkhwanazi’s possible return as KwaZulu-Natal’s police commissioner for a second term# Minister Steenhuisen tables a budget to build an inclusive, climate-smart agriculture sector# And motorsport: A potential promoter is picked for South Africa’s first F1 Grand Prix since 1993 […]
BULLETIN 8 Julie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Vrae word gevra oor Mkhwanazi se moontlike terugkeer as KwaZulu-Natalse polisiekommissaris vir ‘n tweede termyn# Minister Steenhuisen lê ‘n begroting ter tafel vir ‘n inklusiewe, klimaatslim landbousektor# En motorsport: ‘n Moontlike promotor word gekies vir Suid-Afrika se bod om weer ‘n Formule Een […]
BULLETIN 8 Julie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die koor van die Universiteit Stellenbosch het drie goue medaljes gewen op die Interkulturele Europese Koorspele en Grand Prix van Nasies 2025 in Aarhus, Denemarke. Altesaam 132 kore van 33 lande het in verskeie kategorieë meegeding. Die Matie-koor het goud gewen in die […]
BULLETIN 8 July 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Forestry, Fisheries and the Environment minister Dion George has gazetted new draft regulations to manage offshore ship-to-ship transfers, with a strong focus on protecting the endangered African penguin. The regulations, now open for public comment, aim to reduce risks from maritime activities, […]
BULLETIN 8 Julie 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, het nuwe konsepregulasies in die Staatskoerant gepubliseer om skip-tot-skip-oordragbedrywighede na die buiteland te bestuur. Die regulasies fokus op die beskerming van die bedreigde Afrika-pikkewyn, en is nou oop vir openbare kommentaar. Dit het verder […]
BULLETIN 8 July Good afternoon, here is your Good News: # The Stellenbosch University Choir won three gold medals at the Interkultur European Choir Games and Grand Prix of Nations 2025 competition in Aarhus, Denmark. The competition saw 132 choirs from 33 countries competing in various categories. The SU choir won gold in all three categories it […]