BULLETIN 9 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF dien hofstukke in teen die aanvaarding van die fiskale raamwerk# Vier gesoekte misdadigers is in Umlazi doodgeskiet# En minstens 79 kom om in ‘n nagklub in die Dominikaanse Republiek # Die EFF het ‘n aansoek by die Wes-Kaapse Hooggeregshof ingedien om […]
BULLETIN 9 April 08:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF dien hofstukke in teen die aanvaarding van die fiskale raamwerk# Vier gesoekte misdadigers is in Umlazi doodgeskiet# En minstens 79 kom om in ‘n nagklub in die Dominikaanse Republiek Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 9 April 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The EFF files court papers against the adoption of the fiscal framework# Four wanted criminals were killed in Umlazi# And at least 79 are killed in a Dominican Republic nightclub Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 9 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die WNNR is ‘n Suid-Afrikaanse suksesverhaal# Drie groot regsfirmas sluit aan by die stryd teen die regering se bemagtigingskodes# En Donald Trump straf China met 104-persent tariewe # President Cyril Ramaphosa sê die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad se werk is in […]
BULLETIN 9 April 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa says the CSIR is a South African success story# Three major legal firms join the fight against the government’s empowerment codes# And Donald Trump slaps China with 104-percent tariffs # President Cyril Ramaphosa says the work being done by the […]
BULLETIN 9 April 07:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê die WNNR is ‘n Suid-Afrikaanse suksesverhaal# Drie groot regsfirmas sluit aan by die stryd teen die regering se bemagtigingskodes# En Donald Trump straf China met 104-persent tariewe Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 9 April 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa says the CSIR is a South African success story# Three major legal firms join the fight against the government’s empowerment codes# And Donald Trump slaps China with 104-percent tariffs Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 9 April 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Mmusi Maimane says South Africa cannot afford mismanagement by the government of national unity# Home Affairs dismissed six officials in a corruption crackdown# And the South African Board for Sheriffs condemns attacks on sheriffs # Build One South Africa leader, Mmusi Maimane, […]
BULLETIN 9 April 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Mmusi Maimane sê Suid-Afrika kan nie wanbestuur bekostig deur die regering van nasionale eenheid nie # Binnelandse Sake het ses amptenare weens korrupsie afgedank# En die Suid-Afrikaanse Raad vir Balju’s veroordeel aanvalle op balju’s # Build One South Africa se leier, Mmusi Maimane, […]
BULLETIN 9 April 06:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Mmusi Maimane sê Suid-Afrika kan nie wanbestuur bekostig deur die regering van nasionale eenheid nie # Binnelandse Sake het ses amptenare weens korrupsie afgedank# En die Suid-Afrikaanse Raad vir Balju’s veroordeel aanvalle op balju’s Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]