BULLETIN 10 April 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Donald Trump pauses his tariffs for 90 days# The GOOD Party slams the DA and PA’s visit to Israel# And officials are suspended over the George building disaster # US president Donald Trump has announced a 90-day pause on all the reciprocal […]
BULLETIN 10 April 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Donald Trump plaas sy tariewe op ys vir 90 dae# Die GOOD-party striem die DA en PA se besoek aan Israel# En amptenare word geskors oor die George-gebouramp # President Donald Trump het al die wederkerige tariewe wat hy gister ingestel, het vir […]
BULLETIN 10 April 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Donald Trump plaas sy tariewe op ys vir 90 dae# Die GOOD-party striem die DA en PA se besoek aan Israel# En amptenare word geskors oor die George-gebouramp Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 10 April 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Donald Trump pauses his tariffs for 90 days# The GOOD Party slams the DA and PA’s visit to Israel# And officials are suspended over the George building disaster Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 9 April 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # ActionSA and the ANC meet to tackle the budget crisis# Minister Leon Schreiber calls for electoral reform and stability# And rugby: A lack of oversight in the 2023 World Cup left France’s governing body in financial difficulties # ActionSA says it has […]
BULLETIN 9 April 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA en die ANC vergader om die begrotingskrisis aan te pak# Solidariteit versoek regslui om aan te sluit by sy stryd teen swartbemagtigings-kodes# En rugby: ‘n Gebrek aan toesig oor 2023 se Wêreldbekertoernooi het die Franse federasie miljoene-rand se verlies laat ly # […]
BULLETIN 9 April 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Simelane labels the George building collapse as negligent and avoidable# China retaliates with an 84-percent tariffs on US goods# And soccer: Sundowns set up a CAF semi-final clash with Egypt’s Al Ahly # Human Settlements minister Thembi Simelane says the tragic […]
BULLETIN 9 April 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Simelane sê die ineenstorting van ‘n gebou in George was nalatig en vermybaar# China slaan terug met tariewe van 84-persent op Amerikaanse goedere# En sokker: Sundowns pak Al Ahley van Egipte in die halfeindronde van die Afrika-Kampioeneliga # Die minister van Menslike […]
BULLETIN 9 April 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Inspection failures are revealed in a forensic report on the collapsed building in George# BOSA urges the electoral reform panel to prioritise accountability with a new electoral system by 2029# And soccer: FIFA pledges 19-million-rand to host cities for the Club World […]
BULLETIN 9 April 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Inspeksiegebreke en beroepsgesondheids-oortredings word ontbloot na die ineenstorting van ‘n gebou in George# BOSA moedig paneel aan om aanspreeklikheid met nuwe kiesstelsel vir 2029 aan te neem# En sokker: FIFA gaan 19-miljoen-rand aan elke gasheerstad van vanjaar se Klub-Wêreldbekertoernooi skenk vir die bou […]