BULLETIN 10 April 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Border Management Authority issues a stern warning against illegal crossings this Easter# Transnet launches a process to select a partner for a rail leasing company # And tennis: Jannik Sinner is assured of the number one ranking when he returns from […]
BULLETIN 10 April 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Grensbestuursowerheid reik ‘n streng waarskuwing uit oor onwettige oorgange tydens Paasfees# Transnet begin die proses om ‘n vennoot vir sy spoor-huurkontrakmaatskappy aan te stel# En aandele wêreldwyd skiet die hoogte in nadat Trump ‘n opskorting van 90-dae op tariewe aankondig # Die […]
BULLETIN 10 April 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Home Affairs minister outlines plans for secure, tech-enabled borders# The Welsh Rugby Union pledges support for Cardiff who applied to enter administration# And Comic Con Africa Joburg is brought forward by a month # Home Affairs minister Leon Schreiber has unveiled […]
BULLETIN 10 April 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die minister van Binnelandse Sake skets planne vir veilige, tegnologie-gereed grense# Zimbabwe begin met vergoedingsbetalings aan voormalige plaaseienaars# En Comic Con Africa se geleentheid in Johannesburg word met ‘n maand vervroeg # Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het nuwe waarnemingstegnologie onthul […]
BULLETIN 10 April 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Transnet se Nasionale Hawe-owerheid het ‘n opgradering van 60-miljoen-rand van die motor-beslagterrein by die hawe van Oos-Londen voltooi. Uitvoerende hoof Phyllis Difeto sê die projek het die hawe verdiep en versterk, wat nou twee voertuigvragskepe van 20-meter gelyktydig kan laat vasmeer. Met die […]
BULLETIN 10 April Good afternoon, here is your Good News: # Transnet National Ports Authority has completed a 60-million-rand upgrade of the automotive berth at the port of East London. CEO Phyllis Difeto says the project deepens and strengthens the berth, now allowing two 200-metre car carriers to dock simultaneously. With a boosted capacity of 790-thousand […]
BULLETIN 10 April 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # The Green Connection and Natural Justice have formally lodged objections against exploratory oil and gas surveys in Blocks 9 and 11B/12B, of the Outeniqua Basin in the Western Cape. The organisations argue that the exploration, development, and downstream use of oil and […]
BULLETIN 10 April 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # The Green Connection en Natural Justice het amptelik beswaar aangeteken teen olie- en gas-opnames in Blok 9 en 11B/12B van die Outeniekwa-kom in die Wes-Kaap. Die organisasies voer aan die verkenning, ontwikkeling en stroomaf-gebruik van olie- en gasbronne sal onaanvaarbare hoeveelhede kweekhuisgasse vrystel. The […]
BULLETIN 10 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # An increase is recorded in economic transactions in March# The Green Connection calls on government to stop all new fossil fuel projects# And tennis: Billie Jean King becomes the first sports star to receive a star on Hollywood’s Walk of Fame # […]
BULLETIN 10 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Toename in ekonomiese transaksies word aangeteken in Maart# Trump kanselleer befondsing vir die koördinering van Amerikaanse klimaatsnavorsing# En tennis: Billie Jean King word die eerste sportster om vereer te word op Hollywood se Walk of Fame # BankservAfrica se aanwyser vir ekonomiese […]