BULLETIN 11 April 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Raymond Parsons says the pause on US tariffs is an opportunity for South Africa# Parliament is concerned about Eskom’s municipal debt crisis# And six die in a helicopter crash in the Hudson River # North West University Business School economist professor, Raymond […]
BULLETIN 11 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Raymond Parsons sê die verposing op Amerikaanse tariewe is ‘n geleentheid vir Suid-Afrika# Die Parlement is bekommerd oor Eskom se munisipale skuldkrisis# En ‘n helikopterongeluk in die Hudsonrivier eis ses # Die ekonomie-professor aan die Noordwes-universiteit se Sakeskool, Raymond Parsons, sê Suid-Afrika moet […]
BULLETIN 11 April 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Raymond Parsons sê die verposing op Amerikaanse tariewe is ‘n geleentheid vir Suid-Afrika# Die Parlement is bekommerd oor Eskom se munisipale skuldkrisis# En ‘n helikopterongeluk in die Hudsonrivier eis ses Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 11 April 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Raymond Parsons says the pause on US tariffs is an opportunity for South Africa# Parliament is concerned about Eskom’s municipal debt crisis# And six die in a helicopter crash in the Hudson River Stay tuned to ………. Your next bulletin is […]
BULLETIN 11 April 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Fikile Mbalula says the engagements on the budget impasse are going well# The government of national unity’s reconfiguration will be addressed once parties walk away# And the White House says China’s tariff rate is now at 145-percent # ANC secretary general, Fikile […]
BULLETIN 11 April 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Fikile Mbalula sê die gesprekke oor die begrotingsdooiepunt verloop goed# Die regering van nasionale eenheid sal slegs hersaamgestel word indien partye wegstap# En die Withuis sê China se tariefkoers is nou op 145-persent # Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê onderhandelings oor […]
BULLETIN 11 April 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Fikile Mbalula sê die gesprekke oor die begrotingsdooiepunt verloop goed# Die regering van nasionale eenheid sal slegs hersaamgestel word indien partye wegstap# En die Withuis sê China se tariefkoers is nou op 145-persent Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 11 April 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Fikile Mbalula says the engagements on the budget impasse are going well# The government of national unity’s reconfiguration will be addressed once parties walk away# And the White House says China’s tariff rate is now at 145-percent Stay tuned to ………. […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 11 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Parlementêre Begrotingskantoor, ‘n onafhanklike liggaam wat gestig is om fiskale beleid te ontleed, het die Nasionale Tesourie se betoog vir die verhoging van BTW verwerp en gesê die departement is ongevoelig vir die land se groeiende ongelykheid. # […]
The headlines of the leading newspapers on 11 April 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Parliamentary Budget Office, an independent body set up to analyse fiscal policy, has rejected the National Treasury’s argument for increasing VAT, saying the department is insensitive to the country’s growing inequality. # Mail & Guardian on Fridays: Writes the […]