BULLETIN 11 April 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The PSA warns about political sabotage in law enforcement institutions# An expert says jailing municipal managers will not fix South Africa’s water pollution crisis# And former Chief Justice Zondo receives an honorary doctorate from Kovsies # The Public Servants Association warns that the […]
BULLETIN 11 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Vereniging van Staatsamptenare waarsku oor politieke sabotasie in wetstoepassingsinstellings# ‘n Kenner sê die waterbesoedelingskrisis sal nie verdwyn as munisipale bestuurders tronk toe gaan nie# En oud-hoofregter Raymond Zondo ontvang ‘n ere-doktorsgraad van Kovsies # Die Vereniging van Staatsamptenare waarsku oor die voortgesette […]
BULLETIN 11 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The ANC will meet with the DA and the FF Plus this weekend to iron out differences# Numsa tables their wage hike demands for the motor sector# And French president Macron describes the US tariff pause as fragile # ANC secretary-general Fikile […]
BULLETIN 11 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC vergader die naweek met die DA en die VF Plus om geskille uit te stryk# Die IVP het met die ANC vergader oor die begrotingsdooiepunt# En president Macron van Frankryk sê die Amerikaanse tariefverposing is kwesbaar # Die ANC se sekretaris-generaal, […]
BULLETIN 11 April 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die ANC vergader die naweek met die DA en die VF Plus om geskille uit te stryk# Die IVP het met die ANC vergader oor die begrotingsdooiepunt# Numsa maak sy looneise vir die motorbedryf bekend# En president Macron van Frankryk sê die Amerikaanse tariefverposing […]
BULLETIN 11 April 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The ANC will meet with the DA and the FF Plus this weekend to iron out differences# The IFP has met with the ANC to discuss the budget impasse # Numsa tables their wage hike demands for the motor sector# And […]
BULLETIN 11 April 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa will host the Ukrainian president on 24 April# ActionSA says urgent interventions are needed to address the ongoing taxi violence# And Donald Trump must repatriate a man who was wrongly deported to El Salvador # President Cyril Ramaphosa will on […]
BULLETIN 11 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sal die Oekraïense president op 24 April ontvang# ActionSA sê dringende optrede is nodig om die voortslepende taxi-geweld te bekamp# En Donald Trump moet ’n man wat verkeerdelik na El Salvador gedeporteer is terugbring President Cyril Ramaphosa sal op 24 April […]
BULLETIN 11 April 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sal die Oekraïense president op 24 April ontvang# ActionSA sê dringende optrede is nodig om die voortslepende taxi-geweld te bekamp# En Donald Trump moet ’n man wat verkeerdelik na El Salvador gedeporteer is terugbring Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]
BULLETIN 11 April 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa will host the Ukrainian president on 24 April# ActionSA says urgent interventions are needed to address the ongoing taxi violence# And Donald Trump must repatriate a man who was wrongly deported to El Salvador Stay tuned to ………. Your […]