BULLETIN 12 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC sê hy gee voorkeur aan opbouende dialoog met alle politieke partye in die Parlement# Die DA herhaal sy oproep dat die paroolstelsel dringend hersien word# En rugby, die Bulle kies grofgeskut vir hulle kragmeting teen Edinburgh # Die ANC sê hy […]
BULLETIN 12 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The ANC continues to prioritise constructive dialogue with all political parties in Parliament# The DA reiterates its call for an urgent overhaul of the parole policy# And rugby, the Bulls pick a ‘bomb squad’ bench of Boks for their encounter against Edinburgh # […]
BULLETIN 12 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkminister Morolong sê die regering wil ’n inklusiewe medialandskap in Suid-Afrika vestig# Die DA kritiseer Lugverkeernavigasiedienste by George-lughawe namate winter-reise toeneem # En, die Augrabies-waterval dreun terwyl die Oranjerivier styg # Die adjunkminister in die presidensie, Kenny Morolong, sê die regering wil saam met […]
BULLETIN 12 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Deputy minister Morolong says government is committed to ensure an inclusive media landscape in SA# DA slams ATNS for failing George airport as winter travel risks grow# And, Augrabies Falls roars to life as the Orange River surges # Deputy minister in […]
BULLETIN 12 April 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Deputy minister Morolong says government is committed to ensure an inclusive media landscape in SA# COSATU calls for a renewal of the global solidarity movement for democracy in Eswatini# And cricket, De Kock helps Kolkata thrash Chennai # Deputy minister in the […]
BULLETIN 12 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkminister Morolong sê die regering wil ’n inklusiewe medialandskap in Suid-Afrika vestig# COSATU vra hernuwing van die wêreldwye solidariteitsbeweging vir demokrasie in Eswatini # En krieketnuus, De Kock help Kolkata om Chennai te verpletter # Die adjunkminister in die presidensie, Kenny Morolong, sê die […]
BULLETIN 12 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC sê die besoek van DA-, PA- en ACDP-LP’s ondergrawe solidariteit met Palestina# Eskom sê die kragstelsel is bestendig# En rugbynuus, die Stormers se kaptein kan die oorblywende VRK-groepswedstryde misloop # Die ANC het ’n privaat besoek aan Israel deur parlementslede van […]
BULLETIN 12 April 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The ANC says the DA, PA and ACDP MPs’ Israel visit undermines solidarity with Palestine# Eskom says the power system is stable# And the Stormers captain could miss the remaining URC group fixtures # The ANC has condemned a private visit to […]
BULLETIN 12 April 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Rise Mzansi ontmoet die ANC om onenigheid oor die begroting te bespreek en RNE reëls te versterk# AfriForum gee die regering skuld vir die mensgemaakte vloedkrisis by die Bloemhofdam# En tennis, Alcaraz veg terug vir ’n plek in die halfeindronde in Monte Carlo […]
BULLETIN 12 April 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Rise Mzansi meets with the ANC to tackle the budget fallout and strengthen GNU rules# AfriForum blames the government for a manmade flood crisis at Bloemhof Dam# And tennis, Alcaraz fights back to reach the semifinal in Monte Carlo # Rise Mzansi […]