BULLETIN 14 April 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Dawie Roodt warns about the country’s spending pattern# Denosa says the tender system in the healthcare sector must be overhauled# And the Ecuadorian president Daniel Noboa is re-elected # Economist Dawie Roodt says South Africa is entrenching a culture of state dependency […]
BULLETIN 14 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Dawie Roodt waarsku oor die land se bestedingspatroon# Denosa sê die tenderstelsel van die gesondheidsorgsektor moet herskik word# En die president van Ecuador, Daniel Noboa word herkies # Die ekonoom Dawie Roodt sê Suid-Afrika is besig om ‘n kultuur van staatsafhanklikheid te skep […]
BULLETIN 14 April 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Dawie Roodt waarsku oor die land se bestedingspatroon# Denosa sê die tenderstelsel van die gesondheidsorgsektor moet herskik word# En die president van Ecuador, Daniel Noboa word herkies Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 14 April 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Dawie Roodt warns about the country’s spending pattern# Denosa says the tender system in the healthcare sector must be overhauled# And the Ecuadorian president Daniel Noboa is re-elected Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 14 April 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Fikile Mbalula says the budget impasse cannot be resolved by one political party# Minister Tau is taken to court over his failure to provide a date for a new lottery licence# And Donald Trump warns the exemption of tariffs on high-tech products […]
BULLETIN 14 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Fikile Mbalula sê die begrotingsdooiepunt kan nie deur een politieke party opgelos word nie# Minister Tau word gedagvaar oor sy versuim om ‘n datum vir ‘n nuwe loterylisensie te verskaf# En Donald Trump waarsku die tariefvrystelling op hoë-tegnologie produkte uit China sal van […]
BULLETIN 14 April 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Fikile Mbalula sê die begrotingsdooiepunt kan nie deur een politieke party opgelos word nie# Minister Tau word gedagvaar oor sy versuim om ‘n datum vir ‘n nuwe loterylisensie te verskaf# En Donald Trump waarsku die tarievrystelling op hoë-tegnologie produkte uit China sal van korte […]
BULLETIN 14 April 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Fikile Mbalula says the budget impasse cannot be resolved by one political party# Minister Tau is taken to court over his failure to provide a date for a new lottery licence# And Donald Trump warns the exemption of tariffs on high-tech […]
BULLETIN 14 April 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Creecy says the Easter Road Safety campaign will focus on critical routes# The DA launches a petition to oppose the disarmament of security companies# And over 30 are killed in Russian strikes in Ukraine # Transport minister Barbara Creecy says her […]
BULLETIN 14 April 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Creecy sê die Paasfees-padveiligheidsveldtog sal op kritieke roetes fokus# Die DA stuur ‘n versoekskrif van stapel teen die ontwapening van sekerheidsmaatskappye # En meer as 30 kom om in Russiese aanvalle in Oekraïne # Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê haar […]