BULLETIN SPORTS NEWS 14 April 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with golf: World number two Rory McIlroy beat England’s Justin Rose in a play-off to win the Masters at Augusta National, Georgia, and complete a career Grand Slam. The Northern Irishmen birdied the first […]
BULLETIN SPORTNUUS 14 April 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons slaan af met gholf: Die wêreld-nommer-twee, Rory McIlroy, het Justin Rose van Engeland in ‘n uitspeelronde geklop om die Meesters op Augusta in Georgia te wen en sy loopbaan-Grand Slam te behaal. Die Noord-Ierse speler het ʼn voëltjie […]
BULLETIN 14 April 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA overtakes the ANC in a public opinion poll for the first time# The ANC says the inquest into Chief Albert Luthuli and Griffiths Mxenge is a long-overdue step towards justice # And otorsport: Marc Marquez extends his lead at the […]
BULLETIN 14 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA steek die ANC die eerste keer verby in ‘n openbare meningspeiling# Die ANC sê die geregtelike ondersoek na die dood van hoofman Luthuli en Mxenge is ‘n stap na geregtigheid# En die beheerde vrylating van water uit die Vaal- en die […]
BULLETIN 14 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Ramaphosa says global trade must remain free and governed by a rules-based system# The ANC says the reopened inquest into Chief Luthuli and Mxenge’s death is a long-overdue step towards justice# And, a landmark antitrust trial between Meta and the US Federal […]
BULLETIN 14 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa sê wêreldhandel moet vry en gegrond op reëls bly# Die ANC sê die ondersoek na hoofman Luthuli en Mxenge se dood is ‘n stap na geregtigheid# En ‘n belangrike hofsaak begin vandag tussen Meta en die Amerikaanse Federale Handelskommissie # President Cyril […]
BULLETIN 14 April 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Ramaphosa says global trade must remain free and governed by a rules-based system# The ANC says the inquest into Luthuli’s and Mxenge’s deaths is a step towards justice# A landmark antitrust trial between Meta and the US Federal Trade Commission gets […]
BULLETIN 14 April 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Ramaphosa sê wêreldhandel moet vry en reëlsgebaseerd bly# Die ANC sê die ondersoek na hoofman Luthuli en Mxenge se dood is ‘n stap na geregtigheid# ‘n Belangrike hofsaak begin vandag tussen Meta en die Amerikaanse Federale Handelskommissie # En motorsport, Marc Marquez vergroot sy voorsprong […]
BULLETIN 14 April 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Dawie Roodt warns about the country’s spending pattern# Denosa says the tender system in the healthcare sector must be overhauled# And the Ecuadorian president Daniel Noboa is re-elected # Economist Dawie Roodt says South Africa is entrenching a culture of state dependency […]
BULLETIN 14 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Dawie Roodt waarsku oor die land se bestedingspatroon# Denosa sê die tenderstelsel van die gesondheidsorgsektor moet herskik word# En die president van Ecuador, Daniel Noboa word herkies # Die ekonoom Dawie Roodt sê Suid-Afrika is besig om ‘n kultuur van staatsafhanklikheid te skep […]