BULLETIN 15 April 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Mcebisi Jonas sê hy is bewus van die moeilike taak wat voorlê# Krieket: Drie nuwelinge sal deel wees van die Protea Vroue se driehoek-reeks in Sri Lanka# En Katy Perry sê sy gaan ‘n liedjie skryf oor haar ervaring in die ruimte Bly ingeskakel […]
BULLETIN 15 April 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Mcebisi Jonas says he is aware of the difficult task ahead# Cricket: Three debutants are called up for Proteas Women’s triangular series in Sri Lanka# And Katy Perry says she’ll write a song about her experience in space Stay tuned to […]
BULLETIN 14 April 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The GOOD Party believes Mcebisi Jonas will restore diplomatic balance in Washington# SA Canegrowers warn that US tariffs threaten rural jobs and stability in the sugar industry # And tennis: The US and Japan clinch the last two places in the Billie […]
BULLETIN 14 April 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die GOOD-party glo Mcebisi Jonas sal diplomatieke balans in Washington herstel# SA Suikerrietkwekers waarsku Amerikaanse tariewe bedreig landelike werksgeleenthede # En tennis: Amerika en Japan beklink die laaste twee plekke in die Billie Jean Kingbeker-eindtoernooi in China # Die GOOD-party het president Cyril Ramaphosa […]
BULLETIN 14 April 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A new inquest into an anti-apartheid lawyer’s death is postponed to June# Nal’iBali remains committed to protecting children’s rights following a sexual assault allegation# And golf: Other members congratulate Rory McIlroy on joining the exclusive major club # The inquest into the […]
BULLETIN 14 April 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die nuwe geregtelike ondersoek na Mxenge se dood word tot Junie uitgestel# Nal’iBali bly verbind tot die beskerming van kinders se regte na aantygings van seksuele aanranding# En Katy Perry en Gayle King onderneem ‘n ruimte-reis van elf minute # Die geregtelike ondersoek […]
BULLETIN 14 April 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A new inquest into an anti-apartheid lawyer’s death is postponed to June# The Gauteng Liquor Board spends 1.5-million-rand on 25 court cases# And golf: Other members congratulate Rory McIlroy on joining the exclusive major club # The inquest into the death of […]
BULLETIN 14 April 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die nuwe geregtelike ondersoek na Mxenge se dood word tot Junie uitgestel# Twee Franse ministers word aangekla oor die selfdood van gesondheidsorgwerkers# En gholf: Ander lede wens McIlroy geluk met sy insluiting in ‘n eksklusiewe klub vir major-wenners # Die geregtelike ondersoek na […]
BULLETIN 14 April 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Mcebisi Jonas is to spearhead South Africa’s diplomatic and trade ties with the US# NSFAS urges landlords to submit their claims on time to prevent student evictions# And Hamas sets requirements for the release of all remaining Israeli hostages # President Cyril […]
BULLETIN 14 April 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa wys Mcebisi Jonas aan as gesant vir diplomatieke en handelsbande met Amerika# NSFAS moedig verhuurders aan om eise betyds in te dien om studente-uitsettings te voorkom# En Hamas verduidelik wat hy in ruil vir die vrylating van die oorblywende Israelse gyselaars wil […]