BULLETIN 15 April 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # BOSA kritiseer die vertraging met die bouwerk aan die Parlementsgebou# Eskom bespoedig die ontplooiing van hernubare energie# ‘n Voorskoolse onderwyseres pleit onskuldig aan die verkragting en moord van haar kêrel se dogtertjie# En die federale fondse van die Harvard Universiteit word gevries Bly ingeskakel […]
BULLETIN 15 April 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # BOSA criticises the delays in the rebuilding of Parliament# Eskom is accelerating the deployment of renewable energy# A preschool teacher accused of rape and murder pleads not guilty# And the federal funds of Harvard University are frozen Stay tuned to ………. […]
BULLETIN 15 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom bespoedig die ontplooiing van hernubare energie-oplossings # Die DA vra vir dringende optrede om openbare gesondheidsvakatures te vul# En motorsport: Red Bull word gewaarsku om vir Verstappen ‘n beter motor te gee # Eskom sê hy bly fokus op ‘n gebalanseerde en […]
BULLETIN 15 April 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Eskom is accelerating the deployment of renewable energy solutions# The DA calls for urgent action to fill public health vacancies# And motorsport: Red Bull is warned to give Verstappen a better car # Eskom says it remains focused on a balanced and […]
BULLETIN 15 April 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Eskom bespoedig die ontplooiing van hernubare energie-oplossings # Die DA vra vir dringende optrede om openbare gesondheidsvakatures te vul# En motorsport: Red Bull word gewaarsku om vir Verstappen ‘n beter motor te gee Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 15 April 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Eskom is accelerating the deployment of renewable energy solutions# The DA calls for urgent action to fill public health vacancies# And motorsport: Red Bull is warned to give Verstappen a better car Stay tuned to ………. Your next bulletin is at […]
BULLETIN 15 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Ramokgopa verwelkom die aanstelling van Mcebisi Jonas# Untu dreig om te staak nadat die Transnet-loongesprekke in duie stort# En rugby: Ikeys word as Varsitybeker-kampioene gekroon # Die minister in die Presidensie verantwoordelik vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, het Mcebisi Jonas […]
BULLETIN 15 April 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Ramokgopa welcomes the appointment of Mcebisi Jonas# Untu is threatening to strike after the Transnet wage talks collapse# And rugby: Ikeys are crowned Varsity Cup champions # Minister in the Presidency responsible for Planning, Monitoring, and Evaluation, Maropene Ramokgopa, has welcomed […]
BULLETIN 15 April 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Ramokgopa verwelkom die aanstelling van Mcebisi Jonas# Untu dreig om te staak nadat die Transnet-loongesprekke in duie stort# En rugby: Ikeys word as Varsitybeker-kampioene gekroon Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 15 April 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Ramokgopa welcomes the appointment of Mcebisi Jonas# Untu is threatening to strike after the Transnet wage talks collapse# And rugby: Ikeys are crowned Varsity Cup champions Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……