BULLETIN SPORTS NEWS 15 April 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with rugby: The Sharks have named a Springbok-laden touring squad for the next two rounds of the United Rugby Championship in Europe. The Sharks welcome back Eben Etzebeth, Grant Williams, Lukhanyo Am, and Aphelele […]
BULLETIN SPORTNUUS 15 April 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Rugby: Die Haaie het ‘n toergroep vol Springbokke aangewys vir hulle volgende twee Verenigde Rugbykampioenskapswedstryde in Europa. Eben Etzebeth, Grant Williams, Lukhanyo Am en Aphelele Fassi is ná beserings terug verwelkom. Die toergroep bestaande uit 16 voorspelers en 12 […]
BULLETIN 15 April 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The GOOD Party welcomes the long-awaited accountability for apartheid crimes# Government urges citizens to prioritise road safety during the Easter weekend# And rugby: Mark Tele’a becomes the latest All Black to make the switch to Japan # The GOOD Party welcomes the […]
BULLETIN 15 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die GOOD-party verwelkom die langverwagte aanspreeklikheid vir apartheidsmisdade# Die regering maan landsburgers om tydens Paasnaweek voorkeur te gee aan padveiligheid# En ‘n Johannesburgse kleuterskoolonderwyseres pleit onskuldig aan die moord en verkragting van haar kêrel se dogtertjie # Die GOOD-party verwelkom die langverwagte stukrag […]
BULLETIN 15 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # BOSA criticises the delays in the rebuilding of Parliament# Eskom is accelerating the deployment of renewable energy# And the federal funds of Harvard University are frozen # Build One South Africa has criticised minister of Public Works and Infrastructure, Dean Macpherson, for […]
BULLETIN 15 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # BOSA kritiseer die vertraging met die bouwerk aan die Parlementsgebou# Eskom bespoedig die ontplooiing van hernubare energie# En ‘n Johannesburgse onderwyseres ontken skuld aan die verkragting en moord op haar kêrel se dogtertjie # Build One South Africa het die minister van Openbare […]
BULLETIN 15 April 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # BOSA kritiseer die vertraging met die bouwerk aan die Parlementsgebou# Eskom bespoedig die ontplooiing van hernubare energie# ‘n Voorskoolse onderwyseres pleit onskuldig aan die verkragting en moord van haar kêrel se dogtertjie# En die federale fondse van die Harvard Universiteit word gevries Bly ingeskakel […]
BULLETIN 15 April 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # BOSA criticises the delays in the rebuilding of Parliament# Eskom is accelerating the deployment of renewable energy# A preschool teacher accused of rape and murder pleads not guilty# And the federal funds of Harvard University are frozen Stay tuned to ………. […]
BULLETIN 15 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom bespoedig die ontplooiing van hernubare energie-oplossings # Die DA vra vir dringende optrede om openbare gesondheidsvakatures te vul# En motorsport: Red Bull word gewaarsku om vir Verstappen ‘n beter motor te gee # Eskom sê hy bly fokus op ‘n gebalanseerde en […]
BULLETIN 15 April 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Eskom is accelerating the deployment of renewable energy solutions# The DA calls for urgent action to fill public health vacancies# And motorsport: Red Bull is warned to give Verstappen a better car # Eskom says it remains focused on a balanced and […]