Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 16 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Reserwebank het gewaarsku teen ‘n inkrimping van byna 0,7-persent in die bruto binnelandse produk indien die voorkeurhandelsooreenkoms met die VSA geskrap word te same met die instelling van tariewe. Die waarskuwing plaas groter druk op president Cyril Ramaphosa […]
The headlines of the leading newspapers on 16 April 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Reserve Bank has warned of a contraction of almost 0.7-percent in the gross domestic product if the preferential trade agreement with the US is scrapped along with the introduction of tariffs. This warning puts more pressure on president Cyril […]
BULLETIN 16 April 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Rise Mzansi urges the Finance minister to break the budget deadlock# Nobody has been arrested in connection with the deadly Walter Sisulu University shooting# And Ace Magashule is confident the state has no case against him # Rise Mzansi has called on […]
BULLETIN 16 April 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Rise Mzansi eis dat die minister van Finansies die begrotingsdooiepunt moet oplos# Nog niemand is gearresteer vir die skietery by die Walter Sisulu-universiteit nie # En Ace Magashule vertrou die staat het geen saak teen hom nie # Rise Mzansi het die minister […]
BULLETIN 16 April 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Rise Mzansi eis dat die minister van Finansies die begrotingsdooiepunt moet oplos# Nog niemand is gearresteer vir die skietery by die Walter Sisulu-universiteit nie # En Ace Magashule vertrou die staat het geen saak teen hom nie Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin […]
BULLETIN 16 April 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Rise Mzansi urges the Finance minister to break the budget deadlock# Nobody has been arrested in connection with the deadly Walter Sisulu University shooting# And Ace Magashule is confident the state has no case against him Stay tuned to ………. Your […]
BULLETIN 15 April 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Businessman Edwin Sodi pleads not guilty in the 255-million-rand asbestos trial # Two sluice gates of the Vaal Dam are closed as the water level drops# And golf: Rory McIlroy’s lack of communication was part of his strategy during the final round […]
BULLETIN 15 April 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die sakeman Edwin Sodi pleit onskuldig in die Vrystaatse asbesverhoor van 255-miljoen-rand# Twee sluise van die Vaaldam word toegemaak nadat die watervlak daal# En gholf: Rory McIlroy se stilswye in die laaste ronde van die Meesterstoernooi was deel van sy strategie # Die […]
BULLETIN 15 April 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Statistics SA reports a 9.6-percent decline in mining production for February# A Grade 4 learner dies after swallowing a pen’s lid at a Limpopo school# And motorsport: Saudi Arabia believes the ownership of a Formula One team could be its next step […]
BULLETIN 15 April 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie het in Februarie met 9,6-persent gedaal# ‘n Graad 4-leerder sterf in ‘n skool in Limpopo nadat sy ‘n pendoppie insluk# En motorsport: Saudi-Arabië kan dit oorreed om ‘n Formule Een-span te koop # Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie het in […]