BULLETIN 16 April 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # President Cyril Ramaphosa calls for stronger intergovernmental cooperation in the Eastern Cape# The Charlotte Maxeke Hospital faces a court challenge for denying a Zimbabwean teen a lifesaving liver transplant# And Olympics: SASCOC is in the consultative stage before the bid for 2036 […]
BULLETIN 16 April 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa vra sterker tussenregering-samewerking in die Oos-Kaap# Die Charlotte Maxeke Hospitaal word hof toe geneem omdat ‘n Zimbabwiese tiener ‘n lewensnoodsaaklike leweroorplanting geweier is# En Saskok hoop Suid-Afrika kan in 2036 of ’40 die Olimpiese Spele aanbied # President Cyril Ramaphosa sê sterker […]
BULLETIN 16 April 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Government launches a 90-day programme to end the gender-based violence crisis# Israel’s Defence minister says they will continue to block aid from entering Gaza# And soccer: Jude Bellingham believes Madrid can produce a historic comeback against Arsenal # Government has launched a […]
BULLETIN 16 April 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering begin met ‘n program van 90-dae om die geslagsgeweldkrisis te beëindig# Die DA eis die terugtrekking van omstrede rasreëls in aktekantore# En Israel is nie van plan om die versperring van humanitêre hulp aan Gaza op te hef nie # Die […]
BULLETIN 16 April 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # SACCI says the Business Confidence Index hits a high despite global uncertainty# The DA demands the withdrawal of controversial race rules in deeds offices# And boxing: A promotor doesn’t believe Tyson Fury will fight again # The South African Chamber of Commerce […]
BULLETIN 16 April 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Kamer van Nywerheid sê sakevertroue is op ‘n hoogtepunt ondanks globale onsekerheid# Die DA eis die terugtrekking van omstrede rasreëls in aktekantore# En boks: ‘n Promotor glo nie Tyson Fury sal dié keer terugkeer nie # Die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en […]
BULLETIN 16 April 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Suid-Afrikaanse Olimpiese gouemedalje-wenner, Caster Semenya, het die hoofrede gelewer op die Harvard Kennedy-skool in Amerika se Vroue in Mag-konferensie. Sy en die Amerikaanse Olimpiese wenner, Lauren Scruggs, het gesprek gevoer oor veerkragtigheid, doelwitte en identiteit. Semenya het in haar toespraak vertel hoe […]
BULLETIN 16 April 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # The Cape Leopard Trust has concluded a camera survey in the Piketberg and Olifantsrivier Mountains, spotting 31 wild mammal species. This includes Cape fox, African snake weasel and black-backed jackal. The survey also recorded elusive leopards at 54 of 74 locations. With […]
BULLETIN 16 April 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die Cape Leopard Trust het ‘n kamera-opname in die Piketberg- en Olifanstsrivierberge afgehandel en 31 wilde soogdierspesies opgespoor. Dit sluit in Kaapse jakkalse, swartrug-jakkalse en die Afrika-slangmuishond. Die opname het ook sku luiperds by 54 van 74 plekke aangemeld. Die opname wat meer as […]
BULLETIN 16 April Good afternoon, here is your Good News: # South African Olympic gold medallist, Caster Semenya, delivered the keynote address at Harvard Kennedy School’s Women in Power Conference in the United States. Under the theme, Reimagining Power: Building a New Legacy, she joined fellow Olympian, American Lauren Scruggs, for a powerful conversation on […]