BULLETIN 17 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Traffic volumes are expected to increase significantly on roads leading into Limpopo# Road running: The City of Cape Town withdraws its support for the Two Oceans Marathon# And comedian Nate Bargatze will host the Emmy Awards # The Limpopo Department of Transport […]
BULLETIN 17 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Verkeersvolumes op paaie na Limpopo sal na verwagting aansienlik toeneem# Padwedlope: Stad Kaapstad onttrek sy steun aan die Twee Oseane-marathon# En die komediant Nate Bargatze gaan die Emmy-prysuitdeling aanbied # Limpopo se Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid sê verkeersvolumes op paaie na die […]
BULLETIN SPORTS NEWS 17 April 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # First up, we have road running: Cape Town’s most iconic race, the Two Oceans Marathon, could be coming to an end, as the City of Cape Town has withdrawn its support over permit breaches. The metro […]
BULLETIN SPORTNUUS 17 April 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met padwedlope: Kaapstad se mees ikoniese wedloop, die Twee Oseane-marathon, se einde is moontlik in sig. Dit volg nadat die Stad Kaapstad sy ondersteuning onttrek het weens permit-oortredings. Die metro het twee permitte uitgereik vir die wedlope […]
BULLETIN 17 April 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Government wishes the public a safe Easter weekend# The IRR is to approach the DA, FF Plus and ACDP over the scrapping of BEE premiums in public procurement policies# And rugby: Springbok Women’s captain Nolusindiso Booi will reach her 50th Test milestone […]
BULLETIN 17 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering wens die publiek ’n veilige Paasnaweek toe # Druk verkeerstoestande word van vandag op die N3-tolpad verwag# En die Instituut vir Rasseverhoudinge gaan die DA, die VF Plus en die ACDP nader oor die skrapping van SEB-premies in verkrygingsbeleid # Die regering […]
BULLETIN 17 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Tau says South Africa does not have global trade officials# OUTA wants ministerial benefits that are not transparent to be declared unlawful# And Ukraine detains nine people who allegedly planned sabotage attacks for Russia # Trade, Industry and Competition minister, Parks […]
BULLETIN 17 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Tau sê Suid-Afrika het nie wêreld-handelsbeamptes nie# OUTA wil hê ministeriële voordele wat nie deursigtig is nie, moet geskrap word# En druk verkeerstoestande word van vandag op die N3-tolroete verwag # Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het onthul […]
BULLETIN 17 April 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Tau sê Suid-Afrika het nie wêreld-handelsbeamptes nie# OUTA wil hê ministeriële voordele wat nie deursigtig is nie, moet geskrap word# Druk verkeerstoestande word van vandag op die N3-tolroete verwag# En Oekraïne keer nege mense aan wat na bewering sabotasie-aanvalle vir Rusland beplan het […]
BULLETIN 17 April 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Tau says South Africa does not have global trade officials# OUTA wants ministerial benefits that are not transparent to be declared unlawful# Busy traffic conditions are expected on the N3 Toll Route from today# And Ukraine detains nine people who […]