BULLETIN 18 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunk-president Mashatile ontmoet Chinese sakeleier om bande tussen Suid-Afrika en China te verstewig# Die dodetal in ‘n trompop botsing op die N4 in Mpumalanga styg tot ses# En, Rugby: Eben Etzebeth is terug om die Sharks in hul wedstryd teen Edinburgh aan te […]
BULLETIN 18 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Mashatile hosts Chinese business leader to boost SA-China ties# The death toll in a collision on the M4 in Mpumalanga rises to six # And rugby: Eben Etzebeth returns to captain the Sharks for Edinburgh clash # Deputy president Paul Mashatile welcomed […]
BULLETIN 18 April 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Godongwana confirms VAT increase to take effect on 1 May despite political opposition# The IMF does not expect a recession despite Trump’s tariffs# And Tennis: Davidovich Fokina beats Rublev for the first time at Barcelona Open # Finance minister Enoch Godongwana […]
BULLETIN 18 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Godongwana bevestig BTW-verhoging tree op 1 Mei in werking ondanks politieke teenkanting# IMF-hoof verwag die wêreld sal resessie vryspring ondanks Trump se tariewe# En Tennis: Davidovich Fokina wen teen Rublev by die Barcelona Ope na sesde probeerslag # Die minister van Finansies, […]
BULLETIN 18 April 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Godongwana confirms VAT increase to take effect on 1 May despite political opposition# Russia removes the Taliban’s designation as terrorist organisation# And Cape Town backs bold new films with inaugural film fund support [SOUND] # Finance minister Enoch Godongwana has confirmed […]
BULLETIN 18 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Godongwana bevestig die BTW-verhoging tree op 1 Mei in werking ondanks politieke teenkanting# Rusland verwyder die Taliban se klassifikasie as terreurorganisasie# En, Kaapstad ondersteun nuwe plaaslik vervaardigde rolprente met sy eerste rolprentfonds # Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het bevestig die […]
BULLETIN 17 April 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Sarah Baartman Centre is among 32 projects fast-tracked by a new Public Works Department unit# The DA demands answers as 5-million-rand is paid to suspended environmental staff# And Soccer: Virgil van Dijk joins Mohamed Salah in extending his stay at Liverpool […]
BULLETIN 17 April 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Sarah Baartman-sentrum is onder 32 projekte wat ’n nuwe Openbare Werke-eenheid gaan versnel# Die DA eis antwoorde nadat 5-miljoen-rand betaal word aan geskorste Omgewingsake-personeel# En, die Staatsdiensvakbond beskuldig die Departement van Justisie dat hulle wangedragsake oordryf # Die minister van Openbare Werke en […]
BULLETIN 17 April 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The South African Weather Service warns of storms as holiday travel begins# The Wits Hunger Strike Committee march to the SAHRC demanding student registration# And Rugby: The Sharks have Etzebeth, Am and Fassi back for the clash with Edinburgh # The South […]
BULLETIN 17 April 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # SA Weerdiens waarsku teen gure weer aan die begin van Paasnaweek# Freedom Under Law verwelkom die verwerping van Hlophe, MK-party se appèl oor RDK# En Etzebeth, Am en Fassi is terug vir die Haaie se stryd teen Edinburgh # Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het […]