BULLETIN 19 April 11am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA is urging a swift filling of vacant global trade officer posts# Parliament’s Higher Education committee demands action after the WSU student shooting# And, Ukraine sanctions three Chinese companies # The DA has expressed concern that 30 trade officers posts at South […]
BULLETIN 19 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA eis dat vakante poste vir globale handelsbeamptes vinnig gevul word# Eskom sê daar is voldoende kapasiteit beskikbaar vir die die langnaweek-aanvraag# En Motorsport: Lando Norris gee die pas aan in Saoedi-Arabië # Die DA het kommer uitgespreek oor die 30 handelsbeampteposte […]
BULLETIN 19 April 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Eskom says there is sufficient capacity to meet the long weekend demand# A court has halted evictions from student residences at WSU# And, former Springbok Gys Pitzer has passed away # Eskom says the power system remains stable with sufficient capacity to […]
BULLETIN 19 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom sê daar is voldoende kapasiteit vir die langnaweek-aanvraag# Hof staak uitsettings van studentekoshuise by WSU # En Rugby: Oud-Springbok Gys Pitzer sterf # Eskom sê die kragstelsel bly bestendig met voldoende kapasiteit om voorsiening te maak vir die langnaweek-aanvraag. Deurlopende beplande instandhouding duur […]
BULLETIN 19 April 8am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Lamola mourns the passing of SA ambassador to Côte d’Ivoire, Zolani Mtshotshisa# GOOD Party questions the real impact of Home Affairs changes# And, Trump says he needs to see an enthusiasm to want to end the Russia/Ukraine war # Minister of International […]
BULLETIN 19 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola betreur die afsterwe van SA-ambassadeur in die Ivoorkus, Zolani Mtshotshisa# Die GOOD-party bevraagteken die werklike impak van veranderings by Binnelandse Sake# En Tennis: Alcaraz, Ruud, Fils en Khachanov deur na die semis in die Barcelona Ope # Die minister van Internasionale […]
BULLETIN 19 April 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Mashatile is vol vertroue gesprekke oor die BTW-verhogings sal ‘n positiewe oplossing bied# Die burgemeester van Polokwane sê voorrang word gegee aan die veiligheid van pelgrims by Moria # En Rugby: Mapimpi se op-die-nippertjie drie besorg oorwinning vir Haaie teen Edinburgh in die VRK […]
BULLETIN 19 April 7am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Mashatile is confident the VAT hike talks will provide a positive solution# Polokwane mayor says safety of pilgrims at Moria is a top priority# And in rugby, Mapimpi’s late try earns the Sharks a win away to Edinburgh in the URC # Deputy […]
BULLETIN 18 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Two killed in a minibus crash on the N4 in Mpumalanga as Easter traffic surges# Gauteng Health on high alert amid Easter flood threats# And soccer: Manchester United make remarkable comeback to reach the Europa League semi-finals # Two people have died […]
BULLETIN 18 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Twee sterf in ‘n minibus-ongeluk op die N4 te midde van swaar Paasverkeer# Gautengse gesondheidsdepartement is op hoë gereedheid vir moontlike vloede die Paasnaweek# En, Sokker: Manchester United maak ‘n merkwaardige terugkeer om na halfeindronde van Europa-liga deur te dring # Twee mense […]