BULLETIN 22 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Ukraine urges South Africa to support president Volodymr Zelensky’s visit and G20 inclusion# The DA labels the pending VAT hike as an anti-poor strategy# And rugby: New Zealand’s Portia Woodman-Wickliffe comes out of retirement to play at the Women’s World Cup # […]
BULLETIN 22 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Oekraïne vra Suid-Afrika om Zelensky se besoek en insluiting in G20-beraad te steun# Die DA beskryf die komende BTW-verhoging as ‘n strategie teen armes# En die wêreld rou oor die dood van pous Franciskus # Oekraïne se ambassadeur in Suid-Afrika, Liubov Abravitova, vra […]
BULLETIN SPORTS NEWS 22 April 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with rugby: The Stormers’ Springbok forward Deon Fourie’s future is in doubt after suffering a serious leg injury during the weekend’s United Rugby Championship match against Connacht. He had to hobble off the field […]
BULLETIN SPORTNUUS 22 April 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Die Stormers se Springbok-voorspeler, Deon Fourie, se toekoms is in die weegskaal na ‘n ernstige besering tydens die naweek se Verenigde Rugbykampioenskapskragmeting met Connacht. Fourie is ná net enkele minute hinkend af van die […]
BULLETIN 22 April 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Ukraine urges South Africa to support president Volodymr Zelensky’s visit and G20 inclusion# The EFF says Pope Francis was a voice of moral clarity# And tennis: Carlos Alcaraz has renewed respect for Rafael Nadal over the gruelling European clay-court season # Ukraine’s […]
BULLETIN 22 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Oekraïne vra Suid-Afrika om Zelensky se besoek en insluiting in G20-beraad te steun# Die EFF sê pous Franciskus was ’n stem vir morele duidelikheid # En tennis: Alcaraz het hernude respek vir Nadal weens die moordende kleibaan-seisoen # Oekraïne se ambassadeur in Suid-Afrika, Liubov […]
BULLETIN 22 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA beweer die DA was betrokke by die BTW-verhoging ten spyte van openbare teenkanting# EFF sê die stilte oor die Mashatile-skietvoorval is kommerwekkend # En tennis: Alcaraz het nuwe respek vir Nadal weens die uitmergelende kleibaanseisoen # ActionSA beskuldig die DA van skynheiligheid oor […]
BULLETIN 22 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # ActionSA alleges the DA’s involvement in the VAT hike despite public opposition# The UN chief says Pope Francis was a transcendent voice for peace# And tennis: Alcaraz has renewed respect for Nadal over the gruelling clay court season # ActionSA has accused […]
BULLETIN 22 April 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # ActionSA alleges DA’s involvement in the VAT hike despite public opposition# EFF says the silence of Mashatile’s shooting incident is troubling # UN chief says Pope Francis was a transcendent voice for peace# And in tennis, Alcaraz has renewed respect for Nadal […]
BULLETIN 22 April 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ActionSA beweer DA was betrokke by BTW-verhoging ten spyte van openbare teenkanting# EFF sê stilte oor Mashatile-skietvoorval is kommerwekkend # VN-hoof sê pous Franciskus was voortreflike stem vir vrede# En tennis, Alcaraz het nuwe respek vir Nadal na uitmergelende kleibaanseisoen Bly ingeskakel op ………. Jou […]