BULLETIN 22 April 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Pope Francis is to be buried in a wood and zinc coffin on Saturday# The DA accuses minister Enoch Godongwana of overstepping his tax powers# And tennis: Carlos Alcaraz and Novak Djokovic are in the same half of the draw for the […]
BULLETIN 22 April 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Pous Franciskus word Saterdag begrawe in ‘n kis gemaak van hout en sink# Die DA beskuldig minister Godongwana van die oorskryding van sy mag met die BTW-aankondiging # En tennis: Alcaraz en Djokovic is in dieselfde deel van die trekking in Madrid # Die […]
BULLETIN 22 April 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Nedbank Korporatiewe en Beleggingsbankdienste het drie prestige-pryse ontvang op vanjaar se Globale Bank-en Markte: Afrika-toekennings. Die toekennings is vir Plaaslike Geldeenheid-Leningstransaksie van die Jaar vir die finansiering van Kaapstad se infrastruktuur, die ESG-Verbandstransaksie van die Jaar vir die Volhoubaarheidsvlak 2-verband van 2,1-miljard-rand wat […]
BULLETIN 22 April 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Today is World Earth Day, which is being marked under the theme, Our Power, Our Planet, calling for everyone to unite around renewable energy in a bid to triple clean electricity by 2030. Earth Day has become an internationally recognised day and […]
BULLETIN 22 April 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Dis vandag Wêreld-Aardedag en die tema is: Ons Krag, Ons Planeet. Die wêreld word aangemoedig om rondom hernubare energie te verenig om teen 2030 skoon elektrisiteit te verdriedubbel. Aardedag word wêreldwyd in meer as 192 erken en gevier. Aardedag se president, Kathleen Rogers, sê […]
BULLETIN 22 April Good afternoon, here is your Good News: # Nedbank Corporate and Investment Banking has won three prestigious awards at the 2025 Global Banking and Markets: Africa Awards. The accolades are Local Currency Loan Deal of the Year for financing Cape Town’s infrastructure, ESG Bond Deal of the Year for its 2.1-billion-rand Sustainability […]
BULLETIN 22 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Ukraine urges South Africa to support president Volodymr Zelensky’s visit and G20 inclusion# The DA labels the pending VAT hike as an anti-poor strategy# And rugby: New Zealand’s Portia Woodman-Wickliffe comes out of retirement to play at the Women’s World Cup # […]
BULLETIN 22 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Oekraïne vra Suid-Afrika om Zelensky se besoek en insluiting in G20-beraad te steun# Die DA beskryf die komende BTW-verhoging as ‘n strategie teen armes# En die wêreld rou oor die dood van pous Franciskus # Oekraïne se ambassadeur in Suid-Afrika, Liubov Abravitova, vra […]
BULLETIN SPORTS NEWS 22 April 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with rugby: The Stormers’ Springbok forward Deon Fourie’s future is in doubt after suffering a serious leg injury during the weekend’s United Rugby Championship match against Connacht. He had to hobble off the field […]
BULLETIN SPORTNUUS 22 April 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Die Stormers se Springbok-voorspeler, Deon Fourie, se toekoms is in die weegskaal na ‘n ernstige besering tydens die naweek se Verenigde Rugbykampioenskapskragmeting met Connacht. Fourie is ná net enkele minute hinkend af van die […]