BULLETIN 24 April 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # COPE says the VAT hike reversal exposes government’s policy incoherence and weak leadership# An agricultural body warns against impractical race-based employment targets# And tennis: Monfils and Raducanu advance to the second round of the Madrid Open # The Congress of the People […]
BULLETIN 24 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # COPE sê die terugtrekking van die BTW-verhoging ontbloot gebreke in die regering se besluitnemingsproses # ‘n Landbou-organisasie waarsku oor onrealistiese ras-gegronde indiensnemingsdoelwitte# En ‘n polisieman van die Wes-Kaap word swaar gestraf vir die verkragting van ‘n tiener in die polisiestasie # COPE het die […]
BULLETIN 24 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê die skrapping van die BTW-verhoging is ‘n oorwinning vir Suid-Afrikaners # Die Tembisa-hospitaal is steeds oop ondanks twee brande# En ten minste nege mense is dood en meer as 60 beseer in Russiese aanvalle op Kiëf # Die DA sê […]
BULLETIN 24 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA says the scrapping of the VAT hike is a victory for South Africans# Ramaphosa is consulting on the vacant deputy Chief Justice position# And at least nine are killed and over 60 injured in Russian attacks on Kyiv # The […]
BULLETIN 24 April 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The DA says the scrapping of the VAT hike is a victory for South Africans# Ramaphosa is consulting on the vacant deputy Chief Justice position# The Tembisa Hospital is still open despite two fires# And at least nine are killed and […]
BULLETIN 24 April 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA sê die skrapping van die BTW-verhoging is ‘n oorwinning vir Suid-Afrikaners # Ramaphosa beraadslaag oor die vakante adjunkhoofregterpos# Die Tembisa-hospitaal is steeds oop ten spyte van twee brande# En ten minste nege mense is dood en meer as 60 beseer in Russiese […]
BULLETIN 24 April 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Zelensky is ready for his meeting with Ramaphosa# The Reserve Bank urges the G20 to refocus for global impact# And a third sluice gate is opened at the Vaal Dam # Ukraine’s president, Volodymyr Zelensky, arrived in South Africa on an official […]
BULLETIN 24 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Zelensky is gereed vir sy ontmoeting met President Ramaphosa# Die Reserwebank versoek die G20 om te herfokus vir wêreldwye impak# En ‘n derde sluis word by die Vaaldam oopgemaak # Die Oekraïnse president, Volodymyr Zelensky, het gisteraand op ‘n staatsbesoek in Suid-Afrika […]
BULLETIN 24 April 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Zelensky is ready for his meeting with Ramaphosa# The Reserve Bank urges the G20 to refocus for global impact# And a third sluice gate is opened at the Vaal Dam Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 24 April 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Zelensky is gereed vir sy ontmoeting met President Ramaphosa# Die Reserwebank versoek die G20 om te herfokus vir wêreldwye impak# En ‘n derde sluis word by die Vaaldam oopgemaak Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………