BULLETIN 24 April 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die Departement van Water en Sanitasie sê die Vaaldam ondervind tans ‘n volgehoue invloei van water weens die swaar reënval in sy opvangsgebied. Hulle moes as gevolg daarvan weer ‘n derde sluis oopmaak om van die water uit te laat. Die woordvoerder van die […]
BULLETIN 24 April Good afternoon, here is your Good News: # Minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, is leading a special celebration in honour of Katrina Essau in Upington in the Northern Cape today. Essau is widely recognised as a living human treasure and a revered figure in the preservation of the N|uu […]
BULLETIN 24 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The FF Plus says ordinary South Africans win with the scrapping of the VAT increase# Premier Winde says the release of the George building report could jeopardise successful prosecution# And African cardinals emerge as leading contenders to succeed Pope Francis # The […]
BULLETIN 24 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die terugtrekking van die BTW-verhoging word wyd verwelkom # Winde sê die bekendmaking van ‘n verslag oor die gebou-ramp in George kan suksesvolle vervolging kniehalter# En kardinale uit Afrika tree na vore as gunstelinge om pous Franciskus op te volg # Die Vryheidsfront Plus […]
BULLETIN SPORTS NEWS 24 April 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with athletics: South Africa’s best talent will be showcased at Athletics South Africa’s senior track and field championships in Potchefstroom today. An exciting contest is expected in the men’s 100-metres, where world junior champion […]
BULLETIN SPORTNUUS 24 April 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met atletiek: Suid-Afrika se beste talent word vandag tentoongestel op Atletiek Suid-Afrika se senior baan- en veldkampioenskap in Potchefstroom. ‘n Opwindende stryd word verwag in die 100-meter vir mans, waar die junior wêreldkampioen en Olimpiese silwermedalje-wenner, Bayanda […]
BULLETIN 24 April 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # COPE says the VAT hike reversal exposes government’s policy incoherence and weak leadership# An agricultural body warns against impractical race-based employment targets# And tennis: Monfils and Raducanu advance to the second round of the Madrid Open # The Congress of the People […]
BULLETIN 24 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # COPE sê die terugtrekking van die BTW-verhoging ontbloot gebreke in die regering se besluitnemingsproses # ‘n Landbou-organisasie waarsku oor onrealistiese ras-gegronde indiensnemingsdoelwitte# En ‘n polisieman van die Wes-Kaap word swaar gestraf vir die verkragting van ‘n tiener in die polisiestasie # COPE het die […]
BULLETIN 24 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê die skrapping van die BTW-verhoging is ‘n oorwinning vir Suid-Afrikaners # Die Tembisa-hospitaal is steeds oop ondanks twee brande# En ten minste nege mense is dood en meer as 60 beseer in Russiese aanvalle op Kiëf # Die DA sê […]
BULLETIN 24 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA says the scrapping of the VAT hike is a victory for South Africans# Ramaphosa is consulting on the vacant deputy Chief Justice position# And at least nine are killed and over 60 injured in Russian attacks on Kyiv # The […]