BULLETIN 24 April 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa vra ‘n onvoorwaardelike wapenstilstand in die Russies-Oekraïnse konflik# Die Patriotic Alliance sê die DA behoort nie erkenning te kry vir die skrapping van die BTW-verhoging nie# En sokker: Mamelodi Sundowns pak Al Ahly môreaand in Kaïro # President Cyril Ramaphosa het sy […]
BULLETIN 24 April 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Fikile Mbalula says ongoing talks with all political parties helped to avert instability over the budget impasse# Jacob Zuma’s bid to remove prosecutor Billy Downer is dismissed# And roadrunning: A new marathon world record is on the cards in London on Sunday […]
BULLETIN 24 April 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mbalula sê deurlopende onderhandelings met alle politieke partye het gehelp om die begrotingsdooiepunt te oorkom# Die EFF eis minister Godongwana se onmiddellike bedanking# En Zuma verloor nog ‘n ronde om aanklaer Downer van sy hofsaak te verwyder # Die sekretaris-generaal van die ANC, […]
BULLETIN 24 April 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Jacob Zuma’s bid to remove prosecutor Billy Downer is dismissed# The ANC says the budget consensus was reached through maturity and dialogue# And soccer: Champions League qualification is now Manchester City’s target # Former president Jacob Zuma’s application for leave to appeal […]
BULLETIN 24 April 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Zuma verloor nog ‘n ronde om aanklaer Downer van sy hofsaak te verwyder# Die ANC sê konsensus is in die begroting bereik deur volwassenheid en dialoog# En die DA vra ‘n koste-doeltreffende heropbou-program vir Tembisa-hospitaal # Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het oudpresident […]
BULLETIN 24 April 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, lei vandag ‘n spesiale viering ter ere van Katrina Essau in Upington in die Noord-Kaap. Sy word wyd erken as ʼn lewende menslike skat en gerespekteerde figuur in die bewaring van die N|uu-taal en […]
BULLETIN 24 April 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # The Department of Water and Sanitation says the Vaal Dam is currently experiencing increased water inflows due to heavy rainfall on the upper catchment. As a result, it has reopened a third sluice gate to manage the water outflows. The department’s spokesperson, […]
BULLETIN 24 April 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die Departement van Water en Sanitasie sê die Vaaldam ondervind tans ‘n volgehoue invloei van water weens die swaar reënval in sy opvangsgebied. Hulle moes as gevolg daarvan weer ‘n derde sluis oopmaak om van die water uit te laat. Die woordvoerder van die […]
BULLETIN 24 April Good afternoon, here is your Good News: # Minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, is leading a special celebration in honour of Katrina Essau in Upington in the Northern Cape today. Essau is widely recognised as a living human treasure and a revered figure in the preservation of the N|uu […]
BULLETIN 24 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The FF Plus says ordinary South Africans win with the scrapping of the VAT increase# Premier Winde says the release of the George building report could jeopardise successful prosecution# And African cardinals emerge as leading contenders to succeed Pope Francis # The […]