BULLETIN 9 Julie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA wil ‘n parlementêre ondersoek hê na politieke inmenging in die strafregstelsel# Die Amerikaanse Hooggeregshof beslis dat Trump kan voortgaan met massa-afleggings# En sokker: Chelsea dring deur na die Klubwêreldbeker-eindstryd Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 9 July 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The DA wants a parliamentary inquiry into political interference in the criminal justice system# The US Supreme Court rules that Trump can continue with mass layoffs # And soccer: Chelsea is through to the Club World Cup final Stay tuned to […]
BULLETIN 9 Julie 8 vm Goeiemôre Ek is…….. In die bulletin: # TLU SA is bekommerd oor die uitwerking van die Amerikaanse tarief# Tax Justice SA sê die onwettige sigarethandel het chaotiese vlakke bereik# En tennis: Alcaraz en Sabalenka is deur na die Wimbledon-halfeindronde # Die landbou-organisasie TLU SA het kommer uitgespreek oor Amerika se invoertariewe […]
BULLETIN 9 July 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # TLU SA is concerned about the impact of the US tariff# Tax Justice SA says the illicit cigarette trade has reached chaotic levels# And tennis: Alcaraz and Sabalenka are through to the Wimbledon semifinals # The agriculture organisation TLU SA has expressed concern […]
BULLETIN 9 Julie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # TLU SA is bekommerd oor die uitwerking van die Amerikaanse tarief# Tax Justice SA sê die onwettige sigarethandel het chaotiese vlakke bereik# En tennis: Alcaraz en Sabalenka is deur na die Wimbledon-halfeindronde Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 9 July 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # TLU SA is concerned about the impact of the US tariff # Tax Justice SA says the illicit cigarette trade has reached chaotic levels# And tennis: Alcaraz and Sabalenka are through to the Wimbledon semifinals Stay tuned to ………. Your next […]
BULLETIN 9 Julie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Parlement sê die 30-persent tarief sal ekonomiese groei, werkgeleenthede en die handel knou# Die Verbruikerskommissie bevestig verskeie voertuigherroepings# En krieket: Temba Bavuma is benoem vir drie Krieket Suid-Afrika-toekennings # Die parlementêre gekose komitee oor Ekonomiese Ontwikkeling en Handel sê hy is bekommerd […]
BULLETIN 9 July 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Parliament says the 30-percent tariff will be a blow to economic growth, jobs, and trade# The Consumer Commission confirms multiple vehicle recalls# And cricket: Temba Bavuma is nominated for three Cricket South Africa Awards # Parliament’s Select Committee on Economic Development and […]
BULLETIN 9 Julie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Parlement sê die 30-persent tarief sal ekonomiese groei, werksgeleenthede en die handel knou# Die Verbruikerskommissie bevestig verskeie voertuigherroepings# En krieket: Temba Bavuma is benoem vir drie Krieket Suid-Afrika-toekennings Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 9 July 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Parliament says the 30-percent tariff will be a blow to economic growth, jobs, and trade# The Consumer Commission confirms multiple vehicle recalls # And cricket: Temba Bavuma is nominated for three Cricket South Africa Awards Stay tuned to ………. Your next […]