BULLETIN 25 April 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The High Court in Pretoria is temporarily closed amid power outages# The Postbank confirms SASSA gold cards will be valid beyond the end of next month# And motorsport: Marc Marquez returns to his home race, aiming to continue his strong start to […]
BULLETIN 25 April 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Hooggeregshof in Pretoria tydelik gesluit weens kragonderbreking# Die DA vra inligting oor die vordering met die oplossing van probleme by die Openbare Beleggingskorporasie # En die Posbank sê Sassa se gouekaarte sal na volgende maand steeds werk # Die Gautengse Afdeling van die Hooggeregshof […]
BULLETIN 25 April 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A trial within a trial is taking place in Ace Magashule’s asbestos court case# Lesotho holds a special Mass to honour the late Pope Francis# And tennis: Carlos Alcaraz hopes to be fit to defend his French Open title # Free State […]
BULLETIN 25 April 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Cholota se jurisdiksie-betwisting stuur af op ‘n binneverhoor# Hoë verkeersvolumes word verwag op die N3-tolroete na KZN# En, AfriForum dien geskrewe besware in oor privaat sekerheidsregulasies # Regter Phillip Loubser van die Hooggeregshof in die Vrystaat het beslis dat die gewese persoonlike assistent […]
BULLETIN 25 April Good afternoon, here is your Good News: # The University of Pretoria plans to revolutionise wound care in South Africa with 3D-printed skin. Researchers have created special scaffolds that fit each wound, helping burns and ulcers heal faster. These skin substitutes have been found to lower the risk of rejection, reduce infection, […]
BULLETIN 25 April 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Universiteit van Pretoria wil met 3D-gedrukte vel ‘n omwenteling teweegbring in wondversorging in Suid-Afrika. Navorsers het spesiale stellasies geskep wat op elke wond pas en help dat brandwonde en swere vinniger herstel. Hierdie velvervanging verlaag die risiko van verwerping, verminder besmetting en […]
BULLETIN 25 April 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # The Department of Water and Sanitation has activated more controlled water releases in the Vaal River System. Two additional sluice gates were also opened with the Vaal Dam now at 111-percent capacity. Meanwhile, the department’s spokesperson Wisane Mavasa has warned that Bloemhof […]
BULLETIN 25 April 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die Departement van Water en Sanitasie het verdere beheerde water-uitvloei by die Vaalrivierstelsel ingestel. Twee bykomende sluise is oopgemaak met die Vaaldam wat tans 111-persent vol is. Intussen het die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, gewaarsku die uitvloei sal ook by die Bloemhofdam verhoog […]
BULLETIN 25 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The PSA is concerned about systemic failures at the State Information and Technology Agency# Businesses are scrambling to reverse the costly VAT system changes# And road running: Kenya’s Faith Kipyegon will attempt a historic sub-four-minute mile in Paris in June # The […]
BULLETIN 25 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor die mislukking van die Inligtings- en Tegnologie-agentskap# Ondernemings skarrel om BTW-veranderinge op hul stelsels om te keer# En Lesotho hou ‘n spesiale mis ter ere van wyle pous Franciskus # Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy […]