BULLETIN 27 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die MK-partyleier Jacob Zuma lewer die Solomon Mahlangu-lesing in Mamelodi as deel van Vryheidsdagvieringe# Minister Lamola verwelkom Tanzanië se opheffing van die verbod op Suid-Afrikaanse landbouprodukte # En, Rome en die wêreld roep Pous Franciskus vaarwel toe met reuse seremonie en ‘n nederige begrafnis […]
BULLETIN 27 April 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Jacob Zuma to address the Solomon Mahlangu lecture in Mamelodi as part of Freedom Day celebrations# Minister Lamola welcomes Tanzania’s lifting of import ban on South African agricultural products# And, Tennis: unseeded Matteo Arnaldi stuns Novak Djokovic at the Madrid Open # MK […]
BULLETIN 27 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa lewer vandag die Vryheidsdag-hoofrede in Mpumalanga# Build One South Africa stel vandag ‘n handves bekend om werkskepping te stimuleer# En rugby: Oorwinnings vir al vier SA spanne in die Verenigde Rugby-kampioenskappe # President Cyril Ramaphosa lewer vandag die hoofrede by die Vryheidsdagviering […]
BULLETIN 27 April 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Ramaphosa to deliver the Freedom Day keynote address in Mpumalanga# Build One South Africa prepares to launch a job-creating growth charter# And rugby: Victories for all four South African teams in the United Rugby Championships # President Cyril Ramaphosa will deliver the […]
BULLETIN 26 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Sowat 200 000 woon pous Franciskus se begrafnis by waar hy as ’n pous tussen mense beskryf word# Die ANC hou vol die regering van nasionale eenheid staan sterk # En rugbynuus, drie spelers is terug by die Blitsbokke vir die LA-toernooi # Tientalle […]
BULLETIN 26 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Around 200,000 attend Pope Francis’ funeral, as he is described as a Pope among the people# The ANC maintains that the government of national unity is still intact# And rugby, three players return from injury for the Blitzboks before the LA tournament […]
BULLETIN 26 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Macpherson verwelkom ’n hofbeslissing oor die opskorting van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust se raadslede# Die VF Plus is bekommerd oor die wanbestuur van fondse en dienslewering in Tshwane # En motorsport: Alex Marques stel ’n baanrekord op in die Spaanse MotoGP se finale oefenronde […]
BULLETIN 26 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Macpherson welcomes the court ruling on the suspension of IDT board appointments# The FF Plus is concerned about the mismanagement of funds in Tshwane# And, a Wisconsin judge is arrested for allegedly helping an undocumented immigrant evade arrest # The minister […]
BULLETIN 26 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom sê hy het genoeg elektrisiteit vir die langnaweek# 10 sluise by die Vaaldam is oop nadat watervlakke vinnig styg# En tennis, Zverev en Sabalenka behaal oorwinnings maar Raducanu is uitgeskakel by die Madrid Ope # Eskom sê daar is die afgelope 24 […]
BULLETIN 26 April 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Eskom says it has enough supply to meet the long weekend’s demand# Absa is slapped with a R10-million fine over compliance failures# And, one of Jeffrey Epstein’s most prominent abuse survivors, Virginia Giuffre, dies by suicide # Eskom says in the past […]