BULLETIN 29 April 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Julius Malema sê die EFF sal enige mosie van wantroue teen president Ramaphosa ondersteun# Die Parlement sê Suid-Afrika moet hom nie vereenselwig met lande wat nie sy nasionale belange dien nie# En president Putin kondig ‘n driedaagse wapenstilstand aan Bly ingeskakel op ………. Jou […]
BULLETIN 29 April 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Julius Malema says the EFF will support any motion of no-confidence against president Ramaphosa# Parliament says South Africa must not align with countries that don’t serve its national interests# And president Putin announces a three-day ceasefire Stay tuned to ………. Your […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 29 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die afskaffing van die BTW-verhoging baan die weg vir die Tesourie om ‘n derde begroting vir die 2025/26-boekjaar saam te stel, met die DA wat na verwagting druk op die departement sal verhoog om sy begrotingsprioriteite toe te pas. […]
The headlines of the leading newspapers on 29 April 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the abolition of the VAT increase paves the way for the Treasury to compile a third budget for the 2025/26 financial year, with the DA expected to increase pressure on the department to implement its budget priorities. # And the […]
BULLETIN 29 April 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The EFF hails the suspension of the VAT increase by the Western Cape High Court# The Border Management Authority registers over one-million movements across the country’s ports of entry# And there are no indications that the power outage in Spain and Portugal […]
BULLETIN 29 April 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF verwelkom die afskaffing van die BTW-verhoging deur die Wes-Kaapse Hooggeregshof# Die Grensbestuursowerheid registreer meer as een-miljoen bewegings deur die land se grensposte# En daar is geen aanduidings dat die kragonderbreking in Spanje en Portugal ‘n kuberaanval was nie # Die EFF […]
BULLETIN 29 April 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF verwelkom die afskaffing van die BTW-verhoging deur die Wes-Kaapse Hooggeregshof# Die Grensbestuursowerheid registreer meer as een-miljoen bewegings deur die land se grensposte# En daar is geen aanduidings dat die kragonderbreking in Spanje en Portugal ‘n kuberaanval was nie Bly ingeskakel op ………. […]
BULLETIN 29 April 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The EFF hails the suspension of the VAT increase by the Western Cape High Court# The Border Management Authority registers over one-million movements across the country’s ports of entry# And there are no indications that the power outage in Spain and […]
BULLETIN 28 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Mchunu verwelkom die hoëvlak-ondersoek na die verdwyning van drie polisiekonstabels # Eerste twee windplase van Bodvenster 5 lewer uiteindelik krag aan die netwerk# En, Donald Trump vra Vladimir Putin moet gaan sit en ‘n ooreenkoms oor Oekraïne onderteken # Die minister van Polisie, […]
BULLETIN 28 April 1pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Mchunu welcomes the high-level investigation into the disappearance of three police constable# The first two wind farms of Bid Window 5 are finally feeding power to the grid# And, Donald Trump calls for Wladimir Putin to sit down and sign a deal […]