Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 30 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Departement van Binnelandse Sake is besig om die land se immigrasieregime te hersien en sal na verwagting ‘n hersiene gids in die eerste kwartaal van 2026 aan die kabinet voorlê. # En die Netwerk24-webblad: Lei met die polisie […]
The headlines of the leading newspapers on 30 April 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Department of Home Affairs is reviewing the country’s immigration regime and is expected to submit a revised guide to the cabinet in the first quarter of 2026. # And the Netwerk24 website: Leads with the police breakthrough in their […]
BULLETIN 30 April 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The police confirm the bodies of the missing constables were found in Centurion# The Finance minister will today outline the technical steps of the budget# And rugby: The Cheetahs sign the dynamic young flanker Sasko Ndlovu # National Police Commissioner, Fannie Masemola, […]
BULLETIN 30 April 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die polisie bevestig die liggame van die vermiste konstabels is in Centurion gevind# Die minister van Finansies sal vandag die tegniese stappe van die begroting uitspel# En rugby: Die dinamiese jong flank Sasko Ndlovu sluit by die Cheetahs aan # Die nasionale polisiekommissaris, […]
BULLETIN 30 April 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die polisie bevestig die liggame van die vermiste konstabels is in Centurion gevind# Die minister van Finansies sal vandag die tegniese stappe van die begroting uitspel# En rugby: Die dinamiese jong flank Sasko Ndlovu sluit by die Cheetahs aan Bly ingeskakel op ………. Jou […]
BULLETIN 30 April 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The police confirm the bodies of the missing constables were found in Centurion# The Finance minister will today outline the technical steps of the budget# And rugby: The Cheetahs sign the dynamic young flanker Sasko Ndlovu Stay tuned to ………. Your […]
BULLETIN 29 April 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A fifth body was recovered from the Hennops River# Sluice gates at the Vaal and Bloemhof dams remain open as water levels stabilise# And, the Proteas women come up short against India despite a century by Tazmin Brits # Police spokesperson Athlenda […]
BULLETIN 29 April 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Vyfde liggaam is uit die Hennopsrivier herwin# Sluise by die Vaal- and Bloemhofdamme bly oop terwyl watervlakke stabiliseer# En, die Proteas-vroue struikel teen Indië ten spyte van Tazmin Brits se honderdtal # Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe het bevestig dat ’n vyfde liggaam uit […]
BULLETIN 29 April 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Three bodies, believed to be missing police constables, were found in the Hennops River# Algeria warns the International Court of Justice that Israel’s ban on the United Nations agency for Palestinian refugees is destroying Palestinians’ present and future # And cricket, Tazmin […]
BULLETIN 29 April 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Drie liggame, vermoedelik dié van vermiste polisiekonstabels, is in die Hennopsrivier gevind # Algerië waarsku Internasionale Geregshof dat verbod op agentskap vir vlugtelinge, Palenstina se hede en toekoms in gevaar stel# En, die DA wens Kanadese eerste minister Mark Carney geluk # Drie liggame, […]