BULLETIN SPORTS NEWS 30 April 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # Starting with rugby: An independent appeal panel has upheld a disciplinary sanction of misconduct against former Western Province Rugby Football Union president, Zelt Marais. The SA Rugby Union suspended Marais for ten years in 2024 after […]
BULLETIN SPORTNUUS 30 April 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Rugby: ‘n Onafhanklike paneel het ʼn wangedragbevinding teen die Westelike Provinsie Rugbyvoetbalunie se oudpresident, Zelt Marais, gehandhaaf. Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het Marais in 2024 vir 10 jaar geskors nadat hy op agt aanklagte van wangedrag weens verbreking van die […]
BULLETIN 30 April 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Cosatu criticises the DA’s attack on the Employment Equity Amendment Act# The Southern African Fraud Prevention Service encourages consumers to expand their knowledge of how to identify a scam# And, France wants to add a handling fee to packages from platforms like Shein […]
BULLETIN 30 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Cosatu kritiseer die DA se aanval op die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming# Bedrogvoorkomingsdiens waarsku verbruikers om te leer hoe om skelmstreke uit te ken # En, Frankryk wil ‘n hanteringsfooi hef op pakkies van platforms soos Shein en Temu # Cosatu sê hy is […]
BULLETIN 30 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Cosatu kritiseer die DA se aanval op die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming# Dali Mpofu verskyn vandag voor die Regspraktykraad oor beweerde wangedrag# En die VN-hoof waarsku die tweestaatoplossing vir Israel en Palestina is in gevaar # Cosatu sê hy is is ontsteld oor […]
BULLETIN 30 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Cosatu criticises the DA’s attack on the Employment Equity Amendment Act# Dali Mpofu will today appear before the Legal Practice Council over alleged misconduct# And, the UN chief warns a two-state solution for Israel and Palestine is at risk # The Congress […]
BULLETIN 30 April 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Cosatu kritiseer die DA se aanval op die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming# Dali Mpofu verskyn vandag voor die Regspraktykraad oor beweerde wangedrag# Die VN-hoof waarsku die tweestaatoplossing vir Israel en Palestina is in gevaar# En tennis: Djokovic onttrek aan volgende week se Italiaanse Ope […]
BULLETIN 30 April 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Cosatu criticises the DA’s attack on the Employment Equity Amendment Act# Dali Mpofu will today appear before the Legal Practice Council over alleged misconduct# The UN chief warns a two-state solution for Israel and Palestine is at risk# And tennis: Djokovic […]
BULLETIN 30 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die AA sê samewerking het padsterftes tydens Paasfees voorkom# Die uitvoerende hoof van Eskom sê die munisipale skuldverligtingsplan het misluk# En Donald Trump sê hy gebruik sy presidentskap om ingrypende veranderings aan te bring # Die Outomobiel Assosiasie verwelkom die aansienlike vermindering in […]
BULLETIN 30 April 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The AA says collaborative action turned the tide on road fatalities during Easter# The CEO of Eskom says the municipal debt relief plan has failed# And Donald Trump says he is using his presidency to deliver profound change # The Automobile Association […]