BULLETIN 2 May 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa backs minister Godongwana# The Public Service minister defends the public sector wage bill# And the vehicle recovered in the Hennops River belonged to the three deceased constables # President Cyril Ramaphosa says the now resolved budget impasse is not a […]
BULLETIN 2 Mei 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa ondersteun minister Godongwana# Die Staatsdiensminister verdedig die openbare sektor se loonrekening# En die voertuig wat in die Hennopsrivier gevind is, het aan die drie oorlede konstabels behoort # President Cyril Ramaphosa sê die begrotingsdooiepunt wat nou opgelos is, is nie ‘n […]
BULLETIN 2 Mei 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa ondersteun minister Godongwana# Die Staatsdiensminister verdedig die openbare sektor se loonrekening# En die voertuig wat in die Hennopsrivier gevind is, het aan die drie oorlede konstabels behoort Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 2 May 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa backs minister Godongwana# The Public Service minister defends the public sector wage bill# And the vehicle recovered in the Hennops River belonged to the three deceased constables Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 1 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA in Noordwes sê die Marikana-werkers mag nie vergeet word nie # Die Konstitusionele Hof beslis dat gevangenes persoonlike rekenaars in selle mag gebruik om te studeer# En, Israel verklaar ‘n nasionale noodtoestand en vra buitelandse hulp oor wegholbrande # Die DA in […]
BULLETIN 1 May 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA in North West says Marikana workers should not be forgotten# The Constitutional Court rules that prisoners can use personal computers to study in cells# And, Israel declares a national emergency and appeals for international aid over wildfires # The DA […]
Bulletin Inhoud BULLETIN 1 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die GOOD-party sê Werkersdag is ‘n kragtige herrinnering aan die stryd en swaar verworwe vordering# Advokaat Batohi veroordeel die moord op ‘n jong aanklaar van die Distrikshof in die Oos-Kaap# En tennis: Aryna Sabalenka en Iga Swiakek is deur na die […]
BULLETIN 1 May 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The GOOD Party says Workers’ Day stands as a powerful reminder of struggles and hard-won gains# Advocate Batohi condemns the killing of a young district court prosecutor in the Eastern Cape# And, Tennis: Aryna Sabalenka and Iga Swiakek are through to the […]
BULLETIN 1 Mei 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Police confirms that vehicle parts have been found at the Hennops River# SANParks to conduct aerial survey of the Silvermine fire damage today# And tennis: Novak Djokovic’s Rome pullout is a ‘worrying’ sign, says Jim Courier # The Police confirmed that […]
BULLETIN 1 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: #Die Polisie bevestig stukke van ‘n motor is by die Hennopsrivier gevind #SANParke doen vandag ‘n lugopname van die brandskade by Silvermyn# En, Amerika en Oekraïne onderteken kritieke ooreenkomste oor minerale # Die polisie het bevestig dat die soek- en reddingspanne stukke van ‘n voertuig […]