BULLETIN 2 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # GOOD vra minister Godongwana om sy belofte oor maatskaplike besteding na te kom # ActionSA eis fiskale dissipline in Johannesburg # En, Sokker: Die Engelse sokkervereniging verbied transgender-vroue in spel om in Engeland te speel # Die GOOD-party vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, […]
BULLETIN 2 May 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The GOOD Party is urging Godongwana not to renege on his commitment to social spending# President Trump has fired national security adviser Mike Waltz# And soccer: the English FA is banning transgender women from the game in England # The GOOD Party […]
BULLETIN 2 May 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The GOOD Party is urging Godongwana not to renege on his commitment to social spending# Correctional Services Department is planning to install more cameras in prisons # President Trump has fired national security adviser Mike Waltz# And soccer: the English FA is […]
BULLETIN 2 May 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die GOOD-Party vra Godongwana om sy belofte oor maatskaplike besteding na te kom# Die Departement van Korrektiewe Dienste gaan nog kameras in tronke installeer# President Trump verwyder die nasionale veiligheidsraadgewer Mike Waltz uit sy pos# En sokker: Die Engelse sokkervereniging verbied transgender-vroue om aan […]
BULLETIN 2 May 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The GOOD Party says the new inquiry into TRC cases must reaffirm political accountability# Minister Kubayi condemns the murder of a young Eastern Cape prosecutor# And boxing, SA’s Kevin Lerena successfully defends WBC Bridgerweight title # The GOOD Party says the National […]
BULLETIN 2 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die GOOD Party sê die nuwe ondersoek na WVK-sake moet politieke rekenskap bevestig# Minister Kubayi veroordeel die moord op ‘n Oos-Kaapse aanklaer, Elona Sombulula # En, boks: SA se Kevin Lerena verdedig sy WBR-superligswaargewig-titel suksesvol op eie bodem # Die GOOD Party sê die […]
BULLETIN 2 May 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The GOOD Party says the new inquiry into TRC cases must reaffirm political accountability# Minister Kubayi condemns the murder of a young Eastern Cape prosecutor# And boxing, SA’s Kevin Lerena successfully defends WBC Bridgerweight title Stay tuned to ………. Your next […]
BULLETIN 2 Mei 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die GOOD-party sê die nuwe ondersoek na die WVK-sake moet politieke aanspreeklikheid bevestig # Minister Kubayi veroordeel die moord op ʼn jong Oos-Kaapse aanklaer # En boks, die Suid-Afrikaner Kevin Lerena verdedig sy WBR-superligswaargewigtitel suksesvol Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 2 Mei 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa verdedig die Wysigingswetsontwerp op Gelyke Indiensneming# Die EFF gaan vandag opruk na die wit Afrikaner-woongebied Kleinfontein # En die SANW begin met die onttrekking van sy soldate uit die DRK # President Cyril Ramaphosa het die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming verdedig […]
BULLETIN 2 Amy 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Ramaphosa defends the Employment Equity Amendment Act# EFF Gauteng plans to march to the white-Afrikaner only settlement of Kleinfontein# And the SANDF begins a phased withdrawal of soldiers from the DRC # President Cyril Ramaphosa has defended the Employment Equity Amendment Act, […]