BULLETIN 2 May 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Basic Education warns uncertified teachers face dismissal# PSA reiterates call for an immediate safety audit of all government buildings# And the US Justice Department defends the Clean Air Act # The Basic Education Department has issued a stern warning to nearly 500 […]
BULLETIN 2 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Basiese Onderwys waarsku ongesertifiseerde onderwysers staar ontslag in die gesig# Staatsdiensvakbond herhaal oproep vir onmiddellike veiligheidsoudit van alle staatsgeboue# En, Amerikaanse departement van Justisie verdedig Wet op Skoon Lug # Die Departement van Basiese Onderwys het ‘n streng waarskuwing aan byna 500 onderwysers […]
BULLETIN SPORTNUUS 2 Mai 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Haashim Pead het twee drieë gedruk en die Junior Springbokke het die Argentyne met 36-25 verslaan in die eerste ronde van die Onder 20-Rugbykampioenskap by die Nelson Mandelabaai-stadion in Gqeberha. Suid-Afrika was teen rustyd […]
BULLETIN SPORTS NEWS 2 May 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with rugby: Haashim Pead scored two tries as the Junior Springboks defeated Argentina 36-25 in the opening round of the U20 Rugby Championship at the Nelson Mandela Bay Stadium in Gqeberha. South Africa overturned a […]
BULLETIN 2 Mei 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Water and Sanitation Department monitors the water levels in the Vaal River System# Chimney installed on top of Sistine Chapel for election of new Pope# And cricket: Rajasthan Royals coach says 14-year-old superstar needs protection from overnight fame # The Department of […]
BULLETIN 2 Mei 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Water en Sanitasie-departement monitor invloei van water in die Vaalrivierstelsel# Onafhanklike Kragprodusente-vereniging bevraagteken hersiening van tariefkodes vir son-, wind- en batterykrag# En, skoorsteen op dak van Sistynse kapel opgerig vir verkiesing van nuwe pous # Die Departement van Water en Sanitasie sê hy […]
BULLETIN 2 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # GOOD vra minister Godongwana om sy belofte oor maatskaplike besteding na te kom # ActionSA eis fiskale dissipline in Johannesburg # En, Sokker: Die Engelse sokkervereniging verbied transgender-vroue in spel om in Engeland te speel # Die GOOD-party vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, […]
BULLETIN 2 May 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The GOOD Party is urging Godongwana not to renege on his commitment to social spending# President Trump has fired national security adviser Mike Waltz# And soccer: the English FA is banning transgender women from the game in England # The GOOD Party […]
BULLETIN 2 May 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The GOOD Party is urging Godongwana not to renege on his commitment to social spending# Correctional Services Department is planning to install more cameras in prisons # President Trump has fired national security adviser Mike Waltz# And soccer: the English FA is […]
BULLETIN 2 May 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die GOOD-Party vra Godongwana om sy belofte oor maatskaplike besteding na te kom# Die Departement van Korrektiewe Dienste gaan nog kameras in tronke installeer# President Trump verwyder die nasionale veiligheidsraadgewer Mike Waltz uit sy pos# En sokker: Die Engelse sokkervereniging verbied transgender-vroue om aan […]