BULLETIN 3 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA kritiseer minister Simelane se stilswye oor die verslag na die ineenstorting van die George-gebou# Die GOOD Party veroordeel toesig oor die George-gebou-ineenstorting as ‘n leë prestasie# En, SANParke gaan voort met die grondevaluering van brandskade by Silvermine in Tafelberg Nasionale Park […]
BULLETIN 3 May 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA criticises minister Thembi Simelane about her silence over the report on the collapse of a George building # The GOOD Party slams the George building collapse oversight as a staged show# And, SANParks will continue ground assessment of the fire […]
BULLETIN 3 Mei 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Nersa gee goedkeuring vir ‘n Elektrisiteitsmark-adviesforum om markhervorming te lei# Die DA in die Wes-Kaap vra vir optrede tydens kinderbeskermingsmaand# En, motoriste word aangemoedig om veilig te bestuur tydens ‘n besige naweek # Die energiereguleerder NERSA het die stigting van ‘n Elektrisiteitsmark-adviesforum goedgekeur. […]
BULLETIN 3 May 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Nersa approves an Electricity Market Advisory Forum to guide market reforms# The DA in Western Cape urges action during child protection month# En, motorists are urged to drive safely ahead of a busy weekend # Energy regulator, Nersa, has approved the formation […]
BULLETIN 3 May 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Fuel prices are set to drop next week# Joslin Smith’s grandmother still seeks answers despite the guilty verdict# And, Netcare reaffirms commitment to Johannesburg Metro Police Department emergency care # The Department of Mineral and Petroleum Resources has announced a decrease in […]
BULLETIN 3 Mei 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Brandstofpryse daal volgende week# Joslin Smith se ouma het nog vrae ten spyte van die skuldigbevinding# En, Netcare herbevestig sy verbintenis tot noodsorg vir lede van die Johannesburg Metropolisiedepartement # Die Departement van Minerale en Petroleumbronne het ‘n verlaging in brandstofpryse aangekondig, wat […]
BULLETIN 2 May 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Western Cape Police Commissioner welcomes the guilty verdict in the Joslin Smith case# Lawyers for Human Rights welcome court ruling on prisoners using computers for education# And, young authors are encouraged to enter Cape Town’s writing competition # Western Cape Police […]
BULLETIN 2 Mei 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Wes-Kaapse Polisiekommissaris verwelkom skuldigbevinding in Joslin Smith-saak# Lawyers for Human Rights verwelkom hofbeslissing dat gevangenes rekenaars vir studies in selle mag gebruik# En, Britse akteur Russell Brand verskyn in die hof op verkragtingsaanklagte # Die Wes-Kaapse Polisiekommissaris Thembisile Patekile het die skuldigbevinding van […]
BULLETIN 2 May 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Western Cape Police Commissioner welcomes the guilty verdict in the Joslin Smith case# Seven rugby teams still in the hunt for the SA Cup semi-finals# And, SANParks closes parts of Augrabies Falls as water volumes surge to record highs # Western […]
BULLETIN 2 Mei 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Wes-Kaapse Polisiekommissaris verwelkom skuldigbevinding in Joslin Smith-saak # Likwidasies verminder in Maart met 8-persent# En Britse akteur Russell Brand verskyn in die hof op verkragtingsaanklagte # Die Wes-Kaapse Polisiekommissaris Thembisile Patekile het die skuldigbevinding van Kelly Smith, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn in […]