BULLETIN SPORTNUUS 9 Julie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met krieket: Kaptein Temba Bavuma, wat die Proteas na hul eerste Wêreld-toetskampioenskapstitel gelei het, is vir drie Krieket Suid-Afrika-toekennings benoem. Hy is saam met Kagiso Rabada, Marco Jansen, Ryan Rickelton en Keshav Maharaj benoem as Manspeler van […]
BULLETIN 9 July 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Senzo Mchunu denies links to the accused underworld figure Vusimuzi ‘Cat’ Matlala# Spanish police say Liverpool soccer star Diogo Jota was driving at the time of the fatal crash# And rugby: Willie Le Roux will become the eighth Springbok to reach […]
BULLETIN 9 Julie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Mchunu ontken bande met beskuldigde Vusimuzi ‘Cat’ Matlala # Die Spaanse polisie sê Liverpool se sokkerspeler, Diogo Jota, het self bestuur tydens die noodlottige ongeluk# En rugby: Willie le Roux word Saterdag die agste Springbok om in 100 toetse te speel # Die […]
BULLETIN 9 Julie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Mchunu ontken bande met die beskuldigde Vusimuzi ‘Cat’ Matlala# Meer as 160 mense word nog vermis na die dodelike oorstromings in Texas# En rugby: Willie le Roux word Saterdag die agste Springbok om in 100 toetse te speel # Die minister van […]
BULLETIN 9 July 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Police minister Mchunu denies links to accused underworld figure Vusimuzi ‘Cat’ Matlala# Over 160 people are still missing after the deadly floods in Texas# And rugby: Willie ;e Roux will become the eighth Springbok to reach 100 Tests on Saturday # Police […]
BULLETIN 9 Julie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA wil ‘n parlementêre ondersoek hê na politieke inmenging in die strafregstelsel# Die Amerikaanse Hooggeregshof beslis dat Trump kan voortgaan met massa-afleggings# En sokker: Chelsea dring deur na die Klubwêreldbeker-eindstryd # Die DA doen ‘n beroep vir ‘n gesamentlike parlementêre ondersoek tussen […]
BULLETIN 9 July 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA wants a parliamentary inquiry into political interference in the criminal justice system# The US Supreme Court rules that Trump can continue with mass layoffs# And soccer: Chelsea is through to the Club World Cup final # The DA is calling […]
BULLETIN 9 Julie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA wil ‘n parlementêre ondersoek hê na politieke inmenging in die strafregstelsel# Die Amerikaanse Hooggeregshof beslis dat Trump kan voortgaan met massa-afleggings# En sokker: Chelsea dring deur na die Klubwêreldbeker-eindstryd Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 9 July 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The DA wants a parliamentary inquiry into political interference in the criminal justice system# The US Supreme Court rules that Trump can continue with mass layoffs # And soccer: Chelsea is through to the Club World Cup final Stay tuned to […]
BULLETIN 9 Julie 8 vm Goeiemôre Ek is…….. In die bulletin: # TLU SA is bekommerd oor die uitwerking van die Amerikaanse tarief# Tax Justice SA sê die onwettige sigarethandel het chaotiese vlakke bereik# En tennis: Alcaraz en Sabalenka is deur na die Wimbledon-halfeindronde # Die landbou-organisasie TLU SA het kommer uitgespreek oor Amerika se invoertariewe […]