BULLETIN 5 May 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Julius Malema says Donald Trump’s form of diplomacy is manipulation and extortion# Anti-corruption leaders gather in Cape Town for the 15th Commonwealth regional conference# And rugby: The Blitzboks coach is proud of his team after winning in Los Angeles # EFF leader […]
BULLETIN 5 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Malema sê Trump se vorm van diplomasie is manipulering en afpersing# Teenkorrupsie-leiers kom in Kaapstad byeen vir die 15de Statebond-streekskonferensie# En die Blitsbokke se afrigter is trots op sy span na hulle sege in Los Angeles # Die leier van die EFF, Julius […]
BULLETIN SPORTS NEWS 5 May 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start off with rugby: Springbok Sevens coach Philip Snyman says winning the Sevens World Championship in Los Angeles proves the team is back to where they should be. Following pool wins against France, Great Britain […]
BULLETIN SPORTNUUS 5 Mei 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Die Springbok-sewes se afrigter, Phillip Snyman, sê om die Sewes-wêreldkampioenskap in Los Angeles te kon wen, bewys die span is terug na waar hy moet wees. Die Blitsbokke het eers groep-oorwinnings behaal oor Frankryk, […]
BULLETIN 5 May 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The SANDF troop withdrawal from the DRC is to be finalised by month-end# The Eastern Cape Transport Department is urging families to assist in identifying the R63 crash victims# And a collective memorial service will be held tomorrow for the Free State […]
BULLETIN 5 Mei 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # SANW-soldate se onttrekking uit die DRK sal die einde van die maand afgehandel wees# Die Oos-Kaapse Departement Vervoer vra gesinne om te help met die uitkenning van slagoffers van ‘n dodelike botsing# En ‘n gesamentlike gedenkdiens word gehou vir die Vrystaatse polisiebeamptes wat […]
BULLETIN 5th May 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa says government will continue to use the labour laws to correct the imbalances of the past# The DA says Cape Town’s credit rating upgrade is proof of good governance and service delivery# And Donald Trump wants Alcatraz reopened to house […]
BULLETIN 5 Mei 11vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die regering sal steeds arbeidswette gebruik om die verlede reg te stel# Die DA sê Kaapstad se kredietopgradering is ‘n bewys van goeie regering en dienslewering# En Donald Trump wil hê Alcatraz moet heropen word vir meedoënlose en gewelddadige oortreders # President […]
BULLETIN 5 Mei 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê die regering sal steeds arbeidswette gebruik om die verlede reg te stel# Die DA sê Kaapstad se kredietopgradering is ‘n bewys van goeie regering en dienslewering# Donald Trump wil hê Alcatraz moet heropen word vir meedoënlose en gewelddadige oortreders# En gholf: […]
BULLETIN 5 May 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa says government will continue to use the labour laws to correct the imbalances of the past# The DA says Cape Town’s credit rating upgrade is proof of good governance and service delivery# Donald Trump wants Alcatraz reopened to house […]