BULLETIN 5 May 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Paul Mashatile says South Africa will not achieve an inclusive economy as long as corruption persists# Business groups join the legal fight against the Employment Equity Law# And tennis: Jannik Sinner returns as the world number one after a three-month suspension # […]
BULLETIN 5 Mei 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkpresident Mashatile sê Suid-Afrika sal nie ‘n inklusiewe ekonomie bereik terwyl korrupsie voortduur nie# Eskom voorspel ‘n beurtkragvrye winter met hoogstens fase 2# En tennis: Sinner is steeds boaan die wêreldranglys met sy terugkeer na ‘n skorsing van drie maande # Adjunkpresident Paul […]
BULLETIN 5 May 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Paul Mashatile says black ekonomic empowerment remains a vital part of the economic landscape# Israel’s security cabinet approves the expansion of military operations in Gaza# And motorsport: Lewis Hamilton is left frustrated after team orders ruined his race in Miami # Deputy […]
BULLETIN 5 Mei 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mashatile sê swart ekonomiese bemagtiging bly ‘n belangrike deel van die ekonomiese landskap# Sakegroepe beplan gesamentlike regstappe teen die Wysigingswet op Diensbillikheid# En die nuwe Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika word binnekort bekendgestel om dieenergienetwerk te versterk # Adjunkpresident Paul Mashatile sê ekonomiese regstelling en […]
BULLETIN 5 May 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Deputy president Paul Mashatile says much work remains to achieve equitable and inclusive economic freedom# Rugby: The Blitzboks coach is proud of his team after winning in LA# And waste reclaimers are saving the Johannesburg metro 780-million-rand in landfill space annually # […]
BULLETIN 5 Mei 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mashatile sê baie werk moet nog gedoen word om regverdige en inklusiewe ekonomiese vryheid te bereik# Oliepryse tuimel na die aankondinging van ‘n skerp produksieverhoging# En vullisherwinners bespaar Johannesburg miljoene rand per jaar # Adjunkpresident Paul Mashatile sê dit is steeds die regering […]
BULLETIN 5 Mei 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Suid-Afrikaners word opnuut aangemoedig om Reach for a Dream se Pantoffeldag op 30 Mei te ondersteun. Deur bloot ‘n plakker van 20-rand te koop, pantoffels te dra en die saak te ondersteun, kan mense help om vreugde te bring aan kinders met lewensbedreigende […]
BULLETIN 5 May 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # The Western Cape High Court will this week hear the Green Connection and Natural Justice’s challenge over the environmental authorisation given to TotalEnergies for exploration off the coast from Cape Town to Cape Agulhas. The risks posed by oil and gas exploration […]
BULLETIN 5 Mei 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal dié week die Green Connection and Natural Justice se saak aanhoor oor TotalEnergies se omgewingsmagtiging vir toetse kuslangs van Kaapstad tot Kaap Agulhas. Die gevare van die olie- en gas-ondersoeke sluit in oliestortings, die uitwerking op klimaatsverandering en bedreigings vir […]
BULLETIN 5 May Good afternoon, here is your Good News: # South Africans are once again encouraged to support Slipper Day on May 30th, for the annual Reach For A Dream fundraiser. By simply buying a 20-rand sticker, wearing slippers, and showing support, people can help bring joy to children with life-threatening illnesses. Reach For […]