Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 06 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Eskom het die elektrisiteitsverspreiding by verskeie plaaslike regeringsrade in drie provinsies oorgeneem om sy inkomste te verseker. Die koerant skryf vakbonde sien die stap egter as ‘n poging om plaaslike regering te verswak. # En die Netwerk24-webblad: Berig die […]
The headlines of the leading newspapers on 06 May 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports Eskom has taken over the electricity distribution at several local government councils in three provinces to secure its income. The paper writes unions, however, see the move as an attempt to weaken local government. # And the Netwerk24 website: Reports […]
BULLETIN 6 May 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA challenges the Employment Equity Amendment Act in court# Four were arrested in connection with the missing journalist# And the International Court of Justice dismisses Sudan’s genocide case # The DA says it’s ready to begin arguments in the High Court […]
BULLETIN 6 Mei 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA betwis die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming in die hof# Vier word in hegtenis geneem in verband met die vermiste joernalis # En die Internasionale Geregshof wys Soedan se volksmoordsaak van die hand # Die DA sê hy is gereed om vandag […]
BULLETIN 6 Mei 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA betwis die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming in die hof# Vier word in hegtenis geneem in verband met die vermiste joernalis # En die Internasionale Geregshof wys Soedan se volksmoordsaak van die hand Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 6 May 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The DA challenges the Employment Equity Amendment Act in court# Four were arrested in connection with the missing journalist# And the International Court of Justice dismisses Sudan’s genocide case Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 5 May 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Dion George says over 100 rhinos were poached in just three months# Cricket: Kagiso Rabada is cleared to play in the IPL after serving a one-month ban# And one of Francis’s popemobiles will be converted into a mobile health clinic for […]
BULLETIN 5 Mei 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Dion George sê meer as 100 renosters is binne slegs drie maande gestroop# Krieket: Rabada kan weer in die IPL speel na sy skorsing van ‘n maand# En pous Francis se pousmobiel word omskep in ‘n mobiele kliniek vir kinders in Gaza […]
BULLETIN 5 May 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Deputy president Mashatile says government appreciates the Microsoft agreement on a 1.32-billion-rand investment# Eskom projects a load-shedding free winter with plans for Stage 2 at most# And soccer: Trent Alexander-Arnold is leaving Liverpool at the end of the season # Deputy president […]
BULLETIN 5 Mei 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkpresident Mashatile sê die regering waardeer Microsoft se ooreenkoms oor ‘n belegging van 1,32-miljard-rand# Eskom voorspel ‘n beurtkragvrye winter met hoogstens fase 2# En jurie-keuring begin in Sean ‘Diddy’ Combs se verhoor # Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering waardeer pogings deur die […]