BULLETIN 6 Mei 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Konstitusionele Hof sal vandag uitspraak lewer in die DA se Burgerskapwet-saak# Die regering is bekommerd oor mensehandel # En kinders van 14 of jonger maak nou minder as 12-persent van Japan se bevolking uit Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]
BULLETIN 6 May 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Constitutional Court will today hand down judgment in the DA’s Citizenship Act case# The government is concerned about human trafficking # And children aged 14 or younger are now less than 12-percent of Japan’s population Stay tuned to ………. Your […]
BULLETIN 6 Mei 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Kubayi sê moderne tegnologie moet gebruik word om korrupsie te bestry# Minister Macpherson herdenk die George-gebouramp# En motorsport: Twee jaers sterf in ‘n ongeluk tydens die Britse Superfiets-wedren # Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê as staatskaping toegelaat […]
BULLETIN 6 May 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Kubayi says modern technology should be used to combat corruption# Minister Macpherson commemorates the George building disaster# And motorsport: Two riders die in an accident during the British Superbike race # Justice and Constitutional Development minister Mmamoloko Kubayi says had state […]
BULLETIN 6 Mei 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Kubayi sê moderne tegnologie moet gebruik word om korrupsie te bestry# Minister Macpherson herdenk die George-gebouramp# En motorsport: Twee jaers sterf in ‘n ongeluk tydens die Britse Superfiets-wedren Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 6 May 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Kubayi says modern technology should be used to combat corruption# Minister Macpherson commemorates the George building disaster# And motorsport: Two riders die in an accident during the British Superbike race Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 6 May 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Meth says the lawsuit against the Employment Equity Amendment Act is a threat to progress# Minister Ramokgopa says South Africa does not have a coal problem.# And the White House says no final decisions have been made on the new film […]
BULLETIN 6 Mei 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Meth sê die regsgeding teen die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming bedreig vooruitgang# Minister Ramokgopa sê Suid-Afrika het nie ‘n steenkoolprobleem nie# En die Withuis sê geen finale besluit is geneem oor die nuwe filmtariewe nie # Die Minister van Indiensneming en Arbeid, […]
BULLETIN 6 Mei 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Meth sê die regsgeding teen die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming bedreig vooruitgang# Minister Ramokgopa sê Suid-Afrika het nie ‘n steenkoolprobleem nie# En die Withuis sê geen finale besluit is geneem oor die nuwe filmtariewe nie Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]
BULLETIN 6 May 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Meth says the lawsuit against the Employment Equity Amendment Act is a threat to progress# Minister Ramokgopa says South Africa does not have a coal problem.# And the White House says no final decisions have been made on the new […]