BULLETIN 6 May 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # BOSA wants the minister of Basic Education to explain the breakdown of the national education budget# The NPA is to appeal the granting of bail to the PSL general manager Ace Ngcobo and his wife# And rugby: The veteran James O’Connor could […]
BULLETIN 6 Mei 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # BOSA dring aan dat die minister van Basiese Onderwys ‘n volledige uiteensetting lewer oor die onderwys-begroting# Die NVG gaan appelleer teen die toestaan van borgtog aan PSL se hoofbestuurder en sy vrou# En die wedersydse aanvalle deur Oekraïne en Rusland gaan onverpoosd voort […]
BULLETIN 6 May 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA questions the legality of the new employment equity targets # Charges are withdrawn against an Eastern Cape mother who killed her daughter’s alleged rapist# And cricket: The ICC questions Cricket Canada’s hiring process of its controversial new CEO # […]
BULLETIN 6 Mei 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA bevraagteken die wettigheid van die nuwe diensbillikheids-teikens# Aanklagte word teruggetrek teen ‘n Oos-Kaapse ma wat haar dogter se vermeende verkragter vermoor het# En die Parlement eis geregtigheid oor die instorting van ‘n gebou in George # Die DA het in die […]
BULLETIN 6 May 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Western Cape dam levels have dropped below 60-percent, with the six major dams now at a combined 59.7-percent. This is down from 60.7-percent last week and from 62.1-percent this time last year. The province’s largest dam, Theewaterskloof, is at 60-percent, while Voëlvlei […]
BULLETIN 6 Mei 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Wes-Kaapse damvlakke het tot onder 60-persent gedaal, met die ses groot damme saam nou op 59,7-persent. Dit is ‘n daling van die 60,7-persent verlede week en 62,1-persent in dieselfde tyd verlede jaar. Die provinsie se grootste dam, Theewaterskloof, staan op 60-persent en Voëlvlei op […]
BULLETIN 6 Mei 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die eerste Concorde supersoniese passasiersvliegtuig is in ’n geskiedkundige gedenkteken omskep. Die eerste van 20 vliegtuie wat gebou is, Concorde 001, wat in 1969 sy eerste toetsvlug onderneem het, word nou gehuisves in die Aeroscopia-museum buite Toulouse in Frankryk. Die Concorde is in […]
BULLETIN 6 May Good afternoon, here is your Good News: # The first Concorde supersonic passenger aircraft has been named as a historical monument. Concorde 001, the first of the 20 aircraft to be built which took to the skies in a test flight in 1969, is now housed in the Aeroscopia museum outside Toulouse […]
BULLETIN 6 May 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The PSA calls for an integrated legal framework to address sexual misconduct in education # Over 200 members of Colombia’s biggest drug cartel are arrested# And Olympic Games: The IOC replaces a former swimmer’s ten medals that were lost in the LA […]
BULLETIN 6 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Vereniging van Staatsamptenare vra ‘n geïntegreerde regsraamwerk vir seksuele wangedrag in onderwys# Meer as 200 lede van Colombië se grootste dwelmkartel word aangekeer# En ‘n gewese Olimpiese swemkampioen kry sy 10 medaljes terug # Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor die […]