BULLETIN 7 Mei 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Gwarube sê onveilige skoolstrukture is iets van die verlede# President Ramaphosa stel vandag fase 2 van Operasie Vulindlela bekend# En Friedrich Merz is Duitsland se nuwe kanselier # Die Departement van Basiese Onderwys sê hy het alle skole wat met modder en […]
BULLETIN 7 May 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Gwarube says unsafe school structures are a thing of the past# President Ramaphosa will launch phase 2 of Operation Vulindlela today# And Friedrich Merz is Germany’s new chancellor # The Department of Basic Education says it has successfully eradicated all schools […]
BULLETIN 7 Mei 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Gwarube sê onveilige skoolstrukture is iets van die verlede# President Ramaphosa stel vandag fase 2 van Operasie Vulindlela bekend# En Friedrich Merz is Duitsland se nuwe kanselier Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 7 May 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Gwarube says unsafe school structures are a thing of the past# President Ramaphosa will launch phase 2 of Operation Vulindlela today# And Friedrich Merz is Germany’s new chancellor Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 6 May 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Constitutional Court rules against the loss of South African citizenship upon gaining foreign citizenship# Soccer: Real Madrid rushes to sign Trent Alexander-Arnold before the start of the Club World Cup# And a robber blows off his own leg in a cash-in-transit […]
BULLETIN 6 Mei 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Konstitusionele Hof beslis teen die verlies van Suid-Afrikaanse burgerskap met verkryging van buitelandse burgerskap# Rusland en Oekraïne laat elkeen 205 soldate vry# En ‘n vermeende rower skiet sy eie been af aan die Gautengse Oos-rand # Die DA verwelkom die mylpaaluitspraak van […]
BULLETIN 6 May 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The court case over the disappearance of a journalist is transferred to Mpumalanga# Government tackles the maths crisis in schools# And rugby: Manie Libbok returns for the Stormers after four months on the sidelines # The court case of a person linked […]
BULLETIN 6 Mei 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die hofsaak oor die ontvoering van ‘n joernalis word oorgeplaas na Mpumalanga# Die regering pak die wiskunde-krisis in skole aan# En rugby: Libbok keer terug vir die Stormers na vier maande op die krukkelys # Die hofsaak teen ’n persoon wat verbind word […]
BULLETIN 6 May 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The MK Party condemns Tshwane’s mayor for an inhumane PR stunt amid a power cut at Weskoppies hospital # SAMWU condemns the pre-dismissal of over 300 employees of the Ekurhuleni Metro Police# And rugby: Manie Libbok returns for the Stormers after four […]
BULLETIN 6 Mei 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die MK-party veroordeel Tshwane se burgemeester oor die afsny van kragtoevoer na die Weskoppies-hospitaal# Samwu veroordeel die voorlopige afdankingsbriewe aan meer as 300 personeellede van Ekurhuleni se Metropolisie# En rugby Manie Libbok keer terug vir die Stormers na vier maande op die krukkelys […]