BULLETIN 7 Mei 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak oor burgerskap# Die adjunkminister van Polisie sal vandag die familie van die vermiste joernalis besoek# En Donald Trump sê die VSA gaan sy veldtog teen die Houthi’s in Jemen staak # AfriForum het die Konstitusionele Hof […]
BULLETIN 7 May 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # AfriForum welcomes the Constitutional Court’s ruling on citizenship# The deputy Police minister will today meet the family of the missing journalist# And Donald Trump says the US will stop its campaign against the Houthis in Yemen # AfriForum has welcomed the Constitutional […]
BULLETIN 7 Mei 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak oor burgerskap# Die adjunkminister van Polisie sal vandag die familie van die vermiste joernalis besoek# En Donald Trump sê die VSA gaan sy veldtog teen die Houthi’s in Jemen staak Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin […]
BULLETIN 7 May 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # AfriForum welcomes the Constitutional Court’s ruling on citizenship# The deputy Police minister will today meet the family of the missing journalist# And Donald Trump says the US will stop its campaign against the Houthis in Yemen Stay tuned to ………. Your […]
BULLETIN 7 Mei 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Schreiber verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak oor burgerskap# Die Kanadese premier Mark Carney sê sy land sal nooit te koop wees nie# En rugby: Australië verslaan die Junior Bokke in die Onder-20-kampioenskap # Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, verwelkom […]
BULLETIN 7 May 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Schreiber welcomes the Constitutional Court ruling on citizenship# Canadian prime minister Mark Carney says his country will never be for sale# And rugby: Australia defeated the Junior Boks in the U20 Championship # Home Affairs minister Leon Schreiber has welcomed the […]
BULLETIN 7 Mei 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Schreiber verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak oor burgerskap# Die Kanadese premier Mark Carney sê sy land sal nooit te koop wees nie# En rugby: Australië verslaan die Junior Bokke in die o.20-kampioenskap Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 7 May 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Schreiber welcomes the Constitutional Court ruling on citizenship# Canadian prime minister Mark Carney says his country will never be for sale# And rugby: Australia defeated the Junior Boks in the U20 Championship Stay tuned to ………. Your next bulletin is […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 07 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Moody’s het Suid-Afrika se BBP-groeiprojeksie vir 2025 tot 1,5-persent verlaag. Dit is ‘n afgradering van 0,2-persentasiepunte van sy Februarie-projeksie. In sy jongste globale vooruitsig verwag die graderingsagentskap dat die wêreldekonomie met 1,9-persent in 2025 en 2,3-persent in 2026 sal […]
The headlines of the leading newspapers on 07 May 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports Moody’s has lowered South Africa’s GDP growth projection for 2025 to 1.5-percent. This is a downgrade of 0.2-percentage points from its February projection. In its latest global outlook, the rating agency expects the global economy to grow by 1.9-percent in […]