BULLETIN 7 May 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The FF Plus says the ANC’s obsession with achieving equal outcomes exacerbates poverty# The MK Party is calling for lifestyle audits and the declaration of assets by judges# And rugby: The Junior Boks’ coach is disappointed at their performance against Australia # […]
BULLETIN 7 Mei 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die VF Plus sê die ANC se obsessie om gelyke uitkomste te bereik vererger armoede# Die MK-party vra leefstyloudits van regters en verklaring van hul bates# En rugby: Die Junior Bokke se afrigter is teleurgesteld met hulle vertoning teen Australië # # Die […]
BULLETIN 7 May 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The ANC meets with the Afrikaner Leadership Network# The FF Plus welcomes the court ruling on the signing of the National Health Insurance Act# And the GOOD Party says the City of Johannesburg is on the brink of collapse # The ANC […]
BULLETIN 7 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC vergader met die Afrikaner-leierskapsnetwerk# Die VF Plus verwelkom die hofuitspraak oor die ondertekening van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering# En die kardinale sonder hulle af voor die begin van die kardinaalsvergadering om ‘n nuwe pous te kies # Die ANC het […]
BULLETIN 7 Mei 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die ANC het met die Afrikaner-leierskapsnetwerk vergader# Die VF Plus verwelkom die hofuitspraak oor die ondertekening van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering# Die GOOD-party sê die Stad Johannesburg is op die rand van ineenstorting# En die kardinale sonder hulle af voor die begin van […]
BULLETIN 7 May 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The ANC has met with the Afrikaner Leadership Network# The FF Plus welcomes the court ruling on the signing of the National Health Insurance Act# The GOOD Party says the City of Johannesburg is on the brink of collapse # And […]
BULLETIN 7 May 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The FF Plus welcomes the court ruling on the signing of the National Health Insurance Act# KwaZulu-Natal says 4.6-billion-rand worth of road projects have collapsed# And India launches deadly missile strikes inside Pakistan # The Freedom Front Plus has welcomed the High […]
BULLETIN 7 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die VF Plus verwelkom die hofuitspraak oor die ondertekening van die Nasionale Gesondheidsversekeringswet# KwaZulu-Natal sê padprojekte van 4,6-miljard-rand het in duie gestort# En Indië teiken Pakistan met dodelike missielaanvalle # Die Vryheidsfront Plus het die Hooggeregshof in Pretoria se uitspraak verwelkom dat die […]
BULLETIN 7 Mei 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die VF Plus verwelkom die hofuitspraak oor die ondertekening van die Nasionale Gesondheidsversekeringswet# KwaZulu-Natal sê padprojekte van 4,6-miljard-rand het in duie gestort# En Indië teiken Pakistan met dodelike missielaanvalle Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 7 May 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The FF Plus welcomes the court ruling on the signing of the National Health Insurance Act# KwaZulu-Natal says 4.6-billion-rand worth of road projects have collapsed# And India launches deadly missile strikes inside Pakistan Stay tuned to ………. Your next bulletin is […]