BULLETIN 8 Mei 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Oorskot word gevind wat vermoedelik dié van ‘n vermiste joernalis en sy lewensmaat is# Oud-hoofregter Zondo sê die stryd teen korrupsie is nog lank nie verby nie# En Suid-Afrika se wyndruiwe-oes vir vanjaar het uitstekende vruggehalte gelewer # Die polisie het oorskot gevind […]
BULLETIN 8 Mei 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Oorskot word gevind wat vermoedelik dié van ‘n vermiste joernalis en sy lewensmaat is# Suid-Afrika worstel met ‘n dreigende aardgastekort ondanks aflandige ontdekkings# En sokker: Trump glo deelname aan volgende jaar se Wêreldbekertoernooi kan Rusland aanspoor om die oorlog te beëindig # Die […]
BULLETIN 8 May 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Remains believed to be those of a missing journalist and his partner are found# South Africa faces a looming natural gas shortage despite offshore discoveries# And soccer: Donald Trump believes Russia’s participation in the World Cup could be an incentive to end […]
BULLETIN 8 May 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # South Africa faces a looming natural gas shortage despite offshore discoveries# Former chief justice Raymond Zondo questions Parliament’s anti-corruption efforts# And motorsport: Oscar Piastri sympathises with compatriot Jack Doohan after his demotion by Alpine # South Africa is bracing for a natural […]
BULLETIN 8 Mei 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika worstel met ‘n dreigende aardgastekort ondanks aflandige ontdekkings # Zondo bevraagteken die Parlement se pogings om teen korrupsie op te tree# En Iran verwerp bewerings van betrokkenheid by ‘n komplot om die Israeliese ambassade in Londen te teiken # Suid-Afrika maak gereed vir […]
BULLETIN 8 May 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Former chief justice Raymond Zondo questions Parliament’s anti-corruption efforts# Moody’s cuts South Africa’s 2025 growth forecast to 1.5-percent# And Qatar Airways brings Starlink wi-fi to its Cape Town route # Former chief justice Raymond Zondo has expressed doubt over Parliament’s implementation of […]
BULLETIN 8 Mei 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Zondo bevraagteken die Parlement se pogings om teen korrupsie op te tree # Moody’s sny Suid-Afrika se groei-voorspelling vir 2025 na 1,5-persent# En Qatar Airways sluit Starlink se wi-fi in op sy Kaapstadse roete # Die voormalige hoofregter, Raymond Zondo, het twyfel uitgespreek oor […]
BULLETIN 8 May 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # The Western Cape government is currently hosting the second Mediterranean Climate Action Partnership annual meeting in Cape Town. This is an international alliance of subnational governments with a Mediterranean climate covering five continents. Regions with Mediterranean climates include five of the world’s […]
BULLETIN 8 Mei 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die Wes-Kaapse regering tree op as gasheer vir die tweede jaarlikse vergadering van die Vennootskap vir Klimaat-optrede in Middelandse See-gebiede – ‘n internasionale alliansie van sub-nasionale regerings oor vyf vastelande met ‘n Mediterreense klimaat. Vyf van die wêreld se 36 bioverskeidenheids-brandpunte kom in gebiede […]
BULLETIN 8 Mei 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Afrikaans vier vandag honderd jaar as amptelike taal. Thomas Walters van die DA sê Afrikaans het oor die dekades ontwikkel in ’n taal wat die verskeidenheid van Suid-Afrika weerspieël, en is ’n taal wat mense verbind, verhale dra, en gemeenskappe vorm. Hy sê […]