BULLETIN 9 Mei 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Donald Trump sê die verkiesing van ‘n eerste Amerikaanse pous is ‘n groot eer# Die DA bevraagteken die geheimhouding oor Paul Mashatile se BBP-groep# En rugby: Die land se Verenigde Rugbykampioenskap-spanne berei voor vir ‘n Walliese inval Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin […]
BULLETIN 9 May 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Donald Trump says the election of the first American pope is a great honour# The DA questions the secrecy over Paul Mashatile’s VIP squad # And rugby: The country’s United Rugby Championship teams prepare for a Welsh invasion Stay tuned to […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 09 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Transnet het ‘n konsessiekontrak van 17-miljard-rand aan vyf privaat sektorvennote toegeken, insluitend ‘n Bidvest-konsortium, om verskeie vloeibare grootmaatterminale by die Richardsbaai-hawe te befonds, te bou en te bedryf. Die koerant skryf die konstruksie sal na verwagting duisende werksgeleenthede skep. […]
The headlines of the leading newspapers on 09 May 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports Transnet has awarded a 17-billion-rand concession contract to five private sector partners, including a Bidvest consortium, to fund, build, and operate several liquid bulk terminals at the Richards Bay port. The paper writes the construction is expected to create thousands […]
BULLETIN 9 Mei 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Robert Prevost word verkies as die eerste Amerikaanse pous# Die Presidensie betreur die dood van die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat# En die vergiftiging van ‘n olifantkarkas laat 123 bedreigde aasvoëls in die Krugerwildtuin vrek # Die 69-jarige Robert Prevost van die […]
BULLETIN 9 May 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Robert Prevost was elected as the first American pope# The Presidency mourns the journalist Aserie Ndlovu and his partner# And the poisoning of an elephant carcass kills 123 endangered vultures in the Kruger National Park # Sixty-nine-year-old Robert Prevost of the US […]
BULLETIN 9 Mei 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Robert Prevost word verkies as die eerste Amerikaanse pous# Die Presidensie betreur die dood van die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat# En die vergiftiging van ‘n olifantkarkas laat vrek 123 bedreigde aasvoëls in die Krugerwildtuin Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]
BULLETIN 9 May 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Robert Prevost was elected as the first American pope # The Presidency mourns the journalist Aserie Ndlovu and his partner# And the poisoning of an elephant carcass kills 123 endangered vultures in the Kruger National Park Stay tuned to ………. Your […]
BULLETIN 8 May 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The deputy president slams the delays in the sexual abuse probe of a seven-year-old in Matatiele # Fikile Mbalula says the ANC machinery in KwaZulu-Natal has been reinforced and reconfigured# And rugby: Maro Itoje will captain the British and Irish Lions on […]
BULLETIN 8 Mei 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die adjunkpresident kritiseer vertragings in die ondersoek na die seksuele misbruik van ‘n sewejarige in Matatiele # Mbalula sê die ANC in KwaZulu-Natal is versterk om dienslewering te verbeter# En rugby: Maro Itoje is die Britse en Ierse Leeus se kaptein vir die toer […]